Produksiewaardes van byna alle vee-sektore neem toe Gedurende 2023 het die beraamde produksiewaardes van die bees- en skaapsektore groei van onderskeidelik 13,88 persent en 39,93 persent ervaar, maar die boksektor het ‘n 13,51 persent waardedaling getoon, sê die Namië Landbou-unie in sy nuutste kwartaallikse verslag. Die suiwelbedryf het ‘n groei van 5,88 persent in produksiewaarde...
Tag: byna
Alaska se lugredery kry byna N$3-miljard na Boeing-deurprobleem
Alaska se lugredery kry byna N$3-miljard na Boeing-deurprobleem Boeing het Alaska se lugredery byna drie-miljard Namibiese dollar betaal om te vergoed vir verliese vandat ‘n deurstopper uitgeblaas is terwyl die lugdiens se Vlug 1282 in die lug was. Die lugredery sê hy verwag nog uitbetalings. Boeing se vliegtuie het onlangs ‘n reeks probleme ondervind. Alle...
Lugdiensvlieëniers is geskors nadat albei vir byna 30 minute aan die slaap geraak het
Lugdiensvlieëniers is geskors nadat albei vir byna 30 minute aan die slaap geraak het Die Airbus A320 het van sy vlugpad afgewyk, maar veilig geland, met al 153 passasiers en bemanningslede ongedeerd. Die vervoerministerie berig ongeveer ‘n halfuur ná opstyging, het die 32-jarige vlieënier sy medevlieënier aangesê om beheer oor die vliegtuig te neem en...
‘Byna kaalbas’-partytjie maak amok – Kosmos 94.1
‘Byna kaalbas’-partytjie maak amok Uit Moskou word berig ʼn kletsrymer wat ʼn partytjie vir beroemdes bygewoon het met net ʼn sokkie om sy skaamte te bedek, moet 15 dae agter tralies deurbring. Boonop het die borge van sommige van Rusland se bekendste vermaakkunstenaars, wat die partytjie bygewoon het, hulle kontrakte opgeskeur. President Vladimir Putin is...
Eskom se diesel-geld byna op
Eskom se diesel-geld byna op Die DA sê Eskom het nou bevestig hy het sy begroting vir diesel uitgeput. Die party sê Eskom se verouderde steenkoolkragstasies sukkel om genoeg krag op te wek om in die vraag te voorsien. Die afname in die gebruik van oopsiklus-gasturbines bring mee dat Suid-Afrikaners tot in die Desembervakansie steeds...
Tronk spandeer byna £10 000 om gevangenes te leer dans om hul woede te bestuur
Tronk spandeer byna £10 000 om gevangenes te leer dans om hul woede te bestuur Sukkelende tronk spandeer byna £10 000 om gevangenes te leer hoe om vingers te klik en voete te stamp op liedjies soos Pharrell Williams se Happy sodat hulle hul woede kan bestuur Gevangenes word geleer hoe om hul liggame te...
Eiendomslenings van byna N$40 miljoen nou betaalbaar – Kosmos 94.1
Mosiehof: Eiendomslenings van byna N$40 miljoen nou betaalbaar Kommersiële banke het 56 aansoeke om verstekvonnisse vanoggend in die mosiehof gebring. Regters Orben Sibyea en Shafimana Ueitele het altesaam 102 aansoeke hanteer. Daar was slegs ses reël 108-aansoeke op die rol. Daar is 29 eiendomslenings ter waarde van 39,793 miljoen Namibiese dollar wat nou betaalbaar is,...
SA polisie vernietig byna 55 000 vuurwapens – Kosmos 94.1
SA polisie vernietig byna 55 000 vuurwapens Die Suid-Afrikaanse polisie het sedert April verlede jaar 54 517 vuurwapens wat in die land in omloop was, permanent onttrek deur dit te vernietig. Meer as 15 700 vuurwapens is in Vanderbijlpark, Gauteng, vernietig. Dit is tydens misdaadvoorkomings-optrede in beslag geneem, vrywillig ingehandig of aan die staat verbeurd...