BTW-betalings: NLU soek jou inligting om bystand te bied Die Namibiese Landbou-unie herinner sy lede herinner om die vraelys oor uitstaande BTW-inligting teen 29 Februarie te voltooi, om die kantoor in staat te stel om voort te gaan met die volgende stappe in hierdie bewusmakingsproses. Hierdie versameling van inligting is van kardinale belang vir die...
Tag: bystand
Suiwelprodusente in Otjozondjupa, daar’s bystand beskikbaar
Suiwelprodusente in Otjozondjupa, daar’s bystand beskikbaar Die landbouministerie het sy melkwaardeketting-ontwikkelingskema vir vanjaar bekendgestel en teiken in die eerste fase 45 produsente in die Otjozondjupa-streek. Die doelwit is om die bedryf, wat sukkel met produksiekostes en invoere, te ontwikkel en te ondersteun. Subsidies sal aan produsente betaal word met 60 persent se hulp vir koeie,...
Gemeenskap betuig dankbaarheid vir hoofvrou se bystand
Gemeenskap betuig dankbaarheid vir hoofvrou se bystand Honderde gemeenskapslede van Ohailombo en omliggende dorpe in die Oshikoto-streek het saam met die Ohailombo-hoofvrou, dr Martha Namundjebo-Tilahun, haar landerye bewerk in ‘n gebaar van dankbaarheid vir haar bystand. Die sowat 350 inwoners het hul hulp aangebied deur ‘n seremonie genaamd ‘Oshitemo’. In ruil daarvoor het die hoofvrou...
Seereddings die vakansie: Gee bystand asseblief
Seereddings die vakansie: Gee bystand asseblief Die feestyd gaan oor pret in die son, veral in die see of ‘n swembad. Dit kan egter gevaarlik wees en as swemmers in die moeilikheid kom, is redding noodsaaklik om verdrinkings te voorkom. Daar is tans geen formele seeredding langs die Erongo-kuslyn nie, maar die Namibian Marshall Rangers-nooddienste...
Yellen waarsku Chinese oor bystand aan Rusland
Yellen waarsku Chinese oor bystand aan Rusland Die Amerikaanse minister van finansies, Janet Yellen, sê daar is bewyse dat Chinese firmas moontlik help met die vloei van toerusting na Rusland se oorlogspoging ten spyte van Westerse sanksies. Sy sê die maatskappye ontduik sanksies en staan Moskou by in sy oorlog teen die Oekraïne. Sy het...
Rafah-grenspos steeds gesluit, geen bystand vir Gaza nie
Rafah-grenspos steeds gesluit, geen bystand vir Gaza nie Die Rafah-grenspos tussen Egipte en Gaza moes vanoggend oopgemaak het, volgens president Joe Biden. Daar staan meer as 150 vragmotors met hulp vir die Gaza-inwoners, wat dringend nodig is maar, die grens is steeds gesluit. Die humanitêre situasie in Gaza versleg daagliks en die sekretaris-generaal van die...
VN mobiliseer bystand in Gaza
VN mobiliseer bystand in Gaza Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram het ʼn noodoperasie begin om noodsaaklike voedselbystand te lewer aan duisende mense in Gaza en die Wesoewer. Meer as 800 000 mense staar haglike omstandighede en gebrekkige toegang tot voorrade soos kos, water en ander basiese noodsaaklikhede in die gesig. Aila Zaki van die organisasie sê hangende die aanvul van voedselvoorraad deur...
Voor bystand aan Oekraïne gegee word, beveilig ons grense – DeSantis
Voor bystand aan Oekraïne gegee word, beveilig ons grense – DeSantis Die tweede debat tussen Republikeinse presidensiële kandidate het by die Ronald Reagan Presidensiële-biblioteek in Simi-vallei, Kalifornië plaasgevind. Donald Trump was weer nie daar nie – hy het na werkers in Detroit se stemme gevry. Die kwessie van die Oekraïne en Amerikaanse bystand tydens die...
Kleinsake in die Kaap kry verdere bystand
Kleinsake in die Kaap kry verdere bystand Kleinsakeondernemings in Kaapstad kan nou aanmeld om deel te neem aan die Produktiwiteitsdoeltreffendheids-program wat deur die stad befonds word. Die program fokus op ondoeltreffendheid in besighede en stappe om dit te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê Produktiwiteit SA gaan na elke besigheid en beoordeel...
Bystand aan die Oekraïne moet voortduur – Kosmos 94.1
Bystand aan die Oekraïne moet voortduur Estland se minister van verdediging Hanno Pevkur sê dit sal baie gevaarlik as Navo-lidlande en ander bondgenote van die Oekraïne sogenaamde oorlogsmoegheid ontwikkel en bystand aan die land staak. Hy sê sy land sal alles in sy vermoë doen om die Oekraïne by te staan. Hy het met Britse...