WFP bied bystand aan beleërde Libië Die Verenigde Nasies se voedselprogram sê hy het reeds begin om noodvoedselhulp te versprei aan 5 000 gesinne in 16 Libiese stede. Dit volg nadat meer as 5 000 mense vermoedelik dood is en 10 000 vermis word nadat swaar reën in die noordooste van Libië twee damme laat...
Tag: bystand
Kwesbaarheidsverslag bekend, bystand word uitgebrei – Kosmos 94.1
Kwesbaarheidsverslag bekend, bystand word uitgebrei Die kantoor van die eerste minister het die amptelike verslag bekendgestel oor die bevindinge van vanjaar se Kwesbaarheid-assessering en analise nadat die kabinet die verslag goedgekeur het. Dit volg op ‘n landwye assessering wat van Mei tot Julie landwyd uitgevoer is. Die droogtehulp- en voedselbystand-program sal uitgebrei word na alle geraakte...
Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati – Kosmos 94.1
Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati Die Omusati-streek is verheug oor die Europese Unie en Duitsland se ondersteuning aan die Namibiese landbouministerie se Program vir Kommunale Grond-ontwikkeling. Infrastruktuur ter waarde van 23,8 miljoen Namibiese dollar is aan kommunale boere van Amarika-koöperatief in Omusati oorhandig. Dit is geoormerk vir 40 000 hektaar kommunale grond...