Namibiese droë seisoen gaan byt Veldtoestande lyk desperaat, ten spyte van die onlangse verspreide reën in sommige dele van die land, Die inligting is deur die Rangeland waarskuwings-sisteem verskaf. Boere regoor die land moet binnekort stappe doen om vee en wild-getalle tverminder, aangesien die komende droë seisoen hard gaan byt. Diegene wat staatmaak op reëngevoede...
Tag: byt
Droogte byt hard in Ohangwena-streek
Droogte byt hard in Ohangwena-streek Die Ohangwena-streek staar steeds uitdagings in die gesig wat sy inwoners negatief raak, soos erge droogte. Die streek het die afgelope maande minder reënval ervaar, wat gelei het tot swak oeste en onvoldoende weiveld. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Ohangwena-goewerneur, Sebastian Ndeitunga, wat sê dinge lyk nie goed...
‘n Peruaanse wolfspinnekop byt en lê eiers in man se toon
‘n Peruaanse wolfspinnekop byt en lê eiers in man se toon Colin Blake en sy vrou het die aand in Marseille in die suide van Frankryk deurgebring toe sy toon opgeswel en pers geword het. Hy het later ontdek dat hy deur ‘n Peruaanse wolfspinnekop gebyt is wat eiers in sy toon gelê het –...
Withuis-woef Commander byt weer, word verwyder
Withuis-woef Commander byt weer, word verwyder Die Amerikaanse president Joe Biden se twee-jarige Duitse herdershond Commander is uit die Withuis verwyder. Hy het blykbaar weer iemand gebyt en was ook by meer bytvoorvalle betrokke as wat voorheen bekend was. Die Geheime Diens het erken dat 11 van sy agente gebyt. Dit kom na Major, die...