Cameron sê Israel keer dat voedsel Gaza bereik Die Britse minister van Buitelandse Sake, David Cameron, beskuldig Israel dat hy aandring dat ʼn belangrike toegangsroete vir hulpverlening na Gaza gesluit word. Die Verenigde Nasies het na vyf maande van oorlog aangekondig ʼn kwart van die mense in die beleërde gebied is op die rand van...
Tag: Cameron
Taylor Greene vies vir Cameron oor Oekraïne befondsing
Taylor Greene vies vir Cameron oor Oekraïne befondsing Die Republikein Marjorie Taylor Greene het haar sterk uitgespreek teen die Britse minister van Buitelandse Sake Sir David Cameron wat ‘n beroep op die VSA gedoen het om befondsing vir die Oekraïne deur te voer. Post navigation Source link
Cameron waarsku oor Rafah-offensief – Kosmos 94.1
Cameron waarsku oor Rafah-offensief Die Britse minister van Buitelandse Sake, David Cameron, sê Israel moet ernstig nadink voor verdere optrede in die suidelike stad Rafah in Gaza. Die Hamas-beheerde ministerie van Gesondheid in Gaza sê 67 mense is Sondagaand in Israeliese lugaanvalle in Rafah dood. Die stad bied skuiling aan meer as die helfte van...
UK considering recognising Palestine state, Lord Cameron says
Britain is ready to bring forward the moment when it formally recognises a Palestinian state, the foreign secretary has suggested. Lord Cameron said Palestinians had to be given a political horizon to encourage peace in the Middle East. He is beginning his fourth visit to the region since being appointed foreign secretary in November. The...
Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit
Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit Die Britse eerste minister Rishi Sunak se besluit om David Cameron in ‘n kabinetskommeling as minister van Buitelandse Sake aan te stel is gekritiseer. Die voormalige eerste minister vervang James Cleverly, wat die nuwe minister van Binnelandse Sake word ná die afdanking van Suella Braverman. Die Arbeidersparty...
Suella afgedank, James Cameron is terug
Suella afgedank, James Cameron is terug Die Britse premier, Rishi Sunak, het die voormalige patryleier David Cameron as minister van buitelandse sake teruggebring in ‘n herskommeling wat veroorsaak is deur sy afdanking van die minister van binnelandse sake, Suella Braverman. Braverman het verskeie uitlatings teenoor die Britse polisie gemaak sonder party goedkeuring en Sunak het...