DA lê klag oor Cele se Wêreldbeker-kuier Die DA het bevestig hy het ‘n amptelike klag by die Openbare Beskermer ingedien om die minister van Polisie, Bheki Cele, se reis na Frankryk vir die Wêreldbeker-rugby te ondersoek. In antwoord op ‘n DA-parlementêre vraag verlede week het Cele onthul dat hoewel ‘n privaat maatskappy sy reis...
Tag: Cele
Cele verwelkom vonnis van onluste-plunderaar
Cele verwelkom vonnis van onluste-plunderaar Die buurland se polisieminister, Bheki Cele, het die vonnisoplegging van een van die aanstigters van die burgerlike onrus in Julie 2021 verwelkom. Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het Mdumiseni Zuma tot 12 jaar tronkstraf gevonnis, waarvan twee jaar opgeskort is. Hy is in September skuldig bevind op aanklagte van openbare geweld...
Verwyder ‘mislukte leier’ Cele, vra DA
Verwyder ‘mislukte leier’ Cele, vra DA Die DA se nasionale woordvoerder oor polisie, Andrew Whitfield, vra vir die verwydering van die polisieminister, Bheki Cele, weens mislukte leierskap en ondoeltreffende misdaadbestuur. Dit volg op kommerwekkende misdaadstatistiek wat Cele bekend gemaak het waarin onrusbarende syfers onthul is. Die jongste misdaadverslag het aan die lig gebring meer as...
Cele moet sê oor reserviste
Cele moet sê oor reserviste Die DA eis vir die onmiddellike herlewing van die polisie se reservisteprogram. Die party sê daar is slegs 3 502 reserviste oor, wat ‘n verstommende 90 persent afname is sedert die 2011/12 boekjaar. Die DA-lid, Andrew Whitfield, skryf die afname toe aan die minister van polisie, Bheki Cele, se doelbewuste verwaarlosing....
Cele misluk in die Kaap met wetstoepassing
Cele misluk in die Kaap met wetstoepassing Die DA in die Wes-Kaap het kommer uitgespreek oor die vertrouensbreuk tussen die publiek en die polisie. Volgens die party skets die Wetstoepassingsbehoeftes en -prioriteiteverslag wat onlangs ter tafel gelê is ‘n donker prentjie van wetstoepassing in die provinsie, met ‘n opsporingsyfer van net 37,78 persent vir ernstige misdade. Dit beteken meer as...
‘Cele wil SAPD se ondersoekdirektoraat oorneem’ – Kosmos 94.1
‘Cele wil SAPD se ondersoekdirektoraat oorneem’ Die DA sê die polisieminister, Bheki Cele probeer beheer kry oor die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat sodat hy mag het oor die hele polisiëringswaardeketting. Die parlementêre portefeuljekomitee oor die polisie het ten gunste van die deurvoering van die direktoraat se wysigingswetsontwerp gestem. Die wetsontwerp laat die polisieminister toe om die direktoraat...
Cele doen niks oor geslagsgeweld nie – ActionSA – Kosmos 94.1
Cele doen niks oor geslagsgeweld nie – ActionSA ActionSA sê daar is ‘n gebrek aan politieke wil om seksuele geweld te takel. Die party voeg by die minister van polisie, Bheki Cele, het nog nie enige betekenisvolle ingrypings van stapel gestuur om die plaag van geslagsgeweld en moord op vroue te bestry nie. ‘n Lid...
Cele, Mantashe gelooi vir swak optrede teen onwettige mynwese – Kosmos 94.1
Cele, Mantashe gelooi vir swak optrede teen onwettige mynwese Die DA kritiseer die ANC-regering vir die swak vordering met die bekamping van onwettige mynbou. Die party skryf dit toe aan die minister van polisie, Bheki Cele, en die minister van minerale bronne, Gwede Mantashe, se gebrek aan leierskap en sê dit kos Suid-Afrika jaarliks rondom 7 miljard Suid-Afrikaanse rand. James Lorimer van die DA betreur...
Cele moet sê oor stappe oor polisiestasies wat verval – Kosmos 94.1
Cele moet sê oor stappe oor polisiestasies wat verval ActionSA sê die polisieminister Bheki Cele het drie maande tyd om ‘n plan van aksie voor te lê oor hoe hy die voortslepende verval in die gehalte van polisiekantore reg oor die land gaan aanspreek. Die party het gister na die minister se kantoor in Pretoria opgeruk om ‘n griefskrif te...