Source link
Tag: Cenored
Cenored sê modder kelder kragvoorsiening
Cenored sê modder kelder kragvoorsiening Modder verhoed blykbaar kragvoorsiening vir Cenored. Die noordelike streke, insluitend die Otjozondjupa-streek, het in plekke goeie reën gekry wat goeie nuus is, maar vir kragvoorsiening is dit ‘n nagmerrie. Cenored kry gereeld oproepe van die publiek wat kla dat hul elektrisiteit af is weens weerlig. Kosmos 94.1 Nuus het met...
Cenored starts token identifier project
The Central North Regional Electricity Distributor (Cenored) has announced the start of its token identifier project roll-out to update 55 000 prepaid electricity meters in its operational areas. This has been announced by Cenored spokesperson Charlie Matengu. Matengu said the project will be conducted under the theme ‘Get Your Prepaid Meters Updated – Don’t Be...
Cenored se meter-opdaterings begin – Kosmos 94.1
Cenored se meter-opdaterings begin Cenored teiken 55 000 kragmeters met sy opdateringveldtog wat die week van stapel gestuur is. Die meters in die Otjozondjupa-, Kunene-, Omaheke- en Oshikoto-streke moet voor 24 November opgedateer word om voortaan krag te koop. Volgens Charlie Matengu, Cenored se woordvoerder vra alle voorafbetaalde kliënte om hulle samewerking te gee. Die program...
Nog kragonderbrekings soos Cenored voorberei vir reën
Nog kragonderbrekings soos Cenored voorberei vir reën Cenored het op 7 Oktober ‘n geskeduleerde kragonderbreking in die Okahandja Cenored netwerk en Ovitoto Cenored gehad en dit het glad afgeloop. Die kragmaatskappy beplan om binnekort meer kragonderbrekings te hê maar die besonderhede sal vroegtydig aan inwoners bekend gemaak word. Hierdie onderbrekings is ter voorbereiding van die...
Groot kragonderbreking vir Cenored kliënte op 7 Oktober
Groot kragonderbreking vir Cenored kliënte op 7 Oktober Cenored sê daar sal op 7 Oktober ‘n kragonderbreking in sy Okahandja en Ovitoto netwerke vanaf sewe-uur die oggend tot sewe-uur namiddag plaasvind. Die onderbreking is ter voorbereiding van die reënseisoen wat gewoonlik die netwerklyne beskadig of vernietig. Kosmos 94.1 Nuus het met die kragverspreider se woordvoerder...
CENORED to embark on TID rollover project – nbc
Source link
Cenored staan tender toe aan hoogste bieër – Kosmos 94.1
Cenored staan tender toe aan hoogste bieër Die Tender Bulletin berig dat Cenored sy tender vir alarm-moniteringsdienste agt maande na die tender gesluit het, toegeken het. Aan die hoogste bieër. Die sentrale kragverspreider het die tender aan Bertha Security Services teen ‘n koste van 28,3 miljoen Namibiese dollar oor drie jaar toegeken. Rubicon het die...
ECB grants CENORED green light to increase prices – Windhoek Observer
Staff Writer THE Electricity Control Board (ECB) has approved a price increase request for electricity by CENORED, at a rate of 7.6 percent for the entity, which mainly operates in central parts of Namibia. CENORED initially applied to ECB to increase its rates by 8.0 percent and 3,5 percent in both Okahandja and Omaheke, however,...
CENORED Introduces New Social Tariff to Enhance Electricity Affordability for Low-Income Citizens – Namibia Daily News
By Kaleb Nghishidivali Otjiwarongo, August 03 – The Central North Regional Electricity Distributor, CENORED, unveiled a new social tariff today, aimed at providing greater affordability and accessibility of electricity for low-income individuals and senior citizens with lower consumption levels. CENORED CEO, Fessor Mbango, explained the objective behind the newly introduced tariff, highlighting the company’s commitment...