… forced to suspend director Some members of the representative council (RC) of the National Youth Council (NYC) have demanded transparency from the NYC board after an RC meeting was called off mid-way at Ondangwa over the weekend. The meeting was called off because the NYC’s executive director, Calista Schwartz-Gowases, failed to provide the minutes...
Tag: Chaos
Chaos in NV oor skaduminister-benaming
Chaos in NV oor skaduminister-benaming Chaos het in die Nasionale Vergadering losgebars nadat vrae ontstaan het of Nico Smit, die skadu-finansminister van die amptelike opposisieparty, die PDM, onbeperkte tyd kan kry om reaksie op die bewilligings-wetsontwerp te lewer. McHenry Venaani, die leier van die PDM, het gesê dat die amptelike opposisie ‘n reg van reaksie...
Chaos in NV na mosie oor Angolese kinders
Chaos in NV na mosie oor Angolese kinders Chaos was aan die orde van die dag in die Nasionale Vergadering ná ‘n hewige woordewisseling tussen maatskaplike welsyn-minister Doreen Sioka, en Elma Dienda van die PDM. Die kwessie was die Angolese kinders wat in Windhoek se strate rondloop en houtlepels by verkeersligte verkoop. Vrae word gevra...
Die wêreld beweeg in chaos in – Guterres
Die wêreld beweeg in chaos in – Guterres Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku die wêreld gaan ʼn tydperk van chaos binne met ʼn diep verdeelde VN-veiligheidsraad wat nie ernstige sake soos die Israel-Hamas-oorlog kan hanteer nie. Hy het sy prioriteite vir die jaar in die Algemene Vergadering bekend gemaak. Guterres sê in...
Donald Trump says Colorado ballot ban could unleash ‘chaos’
Donald Trump has urged the US Supreme Court to put a “swift and decisive end” to his exclusion from Colorado’s presidential primary ballot. In a court filing on Thursday, Mr Trump said “chaos and bedlam” would be unleashed if other states followed Colorado and banned him from primaries. Colorado’s top court banned Mr Trump in...
Kriminele chaos keer hulp aan Soedanese
Kriminele chaos keer hulp aan Soedanese Die moord op hulp-werkers, plundering van pakhuise en afpersing van vragmotorbestuurders is van die “verregaande” redes waarom hulp nie die miljoene Soedanese mense bereik wat dit nodig het nie, volgens ‘n VN-humanitêre baas. In ‘n plasing op sosiale media platform X sê Martin Griffiths, die ondersekretaris-generaal vir humanitêre sake,...
Chaos heers in noorde van Mali
Chaos heers in noorde van Mali Die Verenigde Nasies se vredesmagte wat inderhaas hul basisse in die noorde van Mali verlaat, moet miljoene Amerikaanse dollar se sensitiewe toerusting vernietig om te verhoed dat dit in die verkeerde hande beland, volgens die VN. Daar heers chaos in Noordelike Mali weens gevegte tussen Toeareg rebelle en regeringsmagte...
ANC moet chaos by Transnet erken
ANC moet chaos by Transnet erken Die DA sê die ANC moet die ongemaklike waarheid erken dat Transnet soos elke ander staatsinstelling ʼn tuiste is vir institusionele ondoeltreffendheid, korrupsie en ekonomiese onbesonnenheid. Transnet het die regering gevra om ʼn deel van sy historiese skuld oor te neem, soortgelyk aan die 245 miljard Suid-Afrikaanse rand skuldverligting wat Eskom aangebied is. Die...
Parliament descends into chaos, Nujoma apologises
The National Assembly descended into chaos on Tuesday after the Minister of Labour, Industrial Relations and Employment Creation, Utoni Nujoma, made a statement referring to some people as ‘lazy’ for not building toilets. Speaker Peter Katjavivi lost control of the House for several minutes after several members objected to the tribal remarks made by the...
Kwessie van sanitêre doekies sorg weer vir chaos in parlement
Kwessie van sanitêre doekies sorg weer vir chaos in parlement Pandemonium het in die Nasionale Vergadering losgebars ná ‘n hewige woordewisseling tussen onderwysminister Anna Nghipondoka en adjunkminister Faustina Caley, teen Elma Dienda, parlementslid van die Populêre Demokratiese Beweging. Nghipondoka sê parlementslede moet hande vat om die probleem van ‘n gebrek aan sanitêre doekies vir behoeftige...