Source link
Tag: Charles
Charles Otto |Urib is Kaptein designate of the Swartbooi TA
In a significant moment for the Fransfontein Settlement in the Kunene Region, a smooth transition of leadership is underway. Kaptein Daniel Luipert of the Swartbooi Traditional Authority, currently facing health challenges, has publicly named his successor. His son, Charles Otto |Urib, is set to take over the reins, marking a new chapter for their community....
Charles Darwin se biblioteek nou vir almal
Charles Darwin se biblioteek nou vir almal Die inhoud van die bekende Britse natuurkenner en vader van die evolusieleer, Charles Darwin, se groot persoonlike biblioteek word vandag vir die eerste keer gepubliseer, wat saamval met wat sy 215de verjaardag sou gewees het. Die katalogus van 300 bladsye wat deur Darwin Online gepubliseer is, bevat 7...
Koning Charles woon kerkdiens by na kanker-aankondiging
Koning Charles woon kerkdiens by na kanker-aankondiging Brittanje se koning Charles het Sondag ‘n kerkdiens bygewoon in sy eerste openbare verskyning sedert hy verlede week aangekondig het dat hy met kanker gediagnoseer is. Die koning het die St Mary Magdalene-kerk in Sandringham in Oos-Engeland besoek. Charles is minder as 18 maande op die troon ná...
King Charles postpones public duties as cancer treatment begins
King Charles will postpone his public-facing duties while he is treated for cancer, Buckingham Palace says. Prince William is expected to cover some duties on his behalf, in addition to his own diary of engagements. The type of cancer has not been revealed – it is not prostate cancer, but was discovered during his recent...
Koning Charles met kanker gediagnoseer
Koning Charles met kanker gediagnoseer Buckingham-paleis het bevestig dat koning Charles die Derde met kanker gediagnoseer is en reeds met behandeling begin het. Die diagnose is onlangs gemaak terwyl die koning by ‘n kliniek in Londen behandeling ondergaan het vir ‘n nie-kwaadaardige vergrote prostaat. Die Paleis sê daaropvolgende toetse het ‘n ander vorm van kanker...
Namibian academic Dr. Charles Mubita launches a book on international relations – nbc
Source link
Namibian academic Dr. Charles Mubita launches a book on international relations
International affairs help shape foreign policies that are developed to protect a nation’s interests and influence its dealings with other nations on the world stage. It is for this reason that a book aimed at showcasing the understanding of the complexities that underlie strategic decision-making processes at the intersection of national interest and global affairs...
Archie se velkleur: Dit was Charles en Catherine
Archie se velkleur: Dit was Charles en Catherine Koning Charles en sy skoondogter, Catherine, was glo die twee koninklikes wat beweerde rassistiese opmerkings gemaak het oor prins Harry en Meghan Markle se eersteling, Archie. Die ouerpaar het tydens ʼn onderhoud met Oprah Winfrey in 2021 vertel twee lede van die koninklike huishouding het voor sy...
John Kani deur Koning Charles vereer
John Kani deur Koning Charles vereer Die veteraan Suid-Afrikaanse akteur, John Kani, is namens koning Charles die Derde met die Orde van die Britse Ryk vereer. Die Britse hoëkommissaris in Suid-Afrika, Antony Phillipson, het aangekondig die 80-jarige sal ‘n ere-offisier van die Voortreflikste Orde van die Britse Ryk word ter erkenning van sy uitstaande bydraes...