Tag: Cheetahs

Home Cheetahs
Cheetahs kom nie die mas op nie
Post

Cheetahs kom nie die mas op nie

Cheetahs kom nie die mas op nie ‘n Terugveg-poging van die Cheetahs het net-net tekort geskiet toe die Franse span Clermont hulle met 27-22 uit die Uitdaagbeker geboender het in hulle laaste-16 kragmeting in die Stade Marcel Michelin. Dit was moontlik die laaste wedstryd van die uittredende Springbokster Ruan Pienaar, wat laat in die wedstryd...

Cheetah Conservation Fund advocates for cheetahs to live free
Post

Cheetah Conservation Fund advocates for cheetahs to live free

The Cheetah Conservation Fund is advocating for cheetahs to live free in the wild by educating farmers that they can live in harmony with their predators. Founded in 1991 by Dr. Laurie Marker, the Cheetah Conservation Fund has housed close to 15,000 cheetahs. As cheetahs are wild animals, most of them were released to go...

Cheetahs se swak dissipline kos hulle
Post

Cheetahs se swak dissipline kos hulle

Cheetahs se swak dissipline kos hulle Die Cheetahs se kaptein, Victor Sekekete, sê swak dissipline en ʼn verlies aan fokus het hulle ʼn oorwinning teen Pau in Amsterdam gekos. Die Bloemfonteinse span het gister in hulle Europese Uitdaagbeker-wedstryd met 20-33 teen die Franse span verloor. ʼn Oorwinning vir die Cheetahs sou basies vir hulle die...

Cheetahs op pad na Europa
Post

Cheetahs op pad na Europa

Cheetahs op pad na Europa Rugby: Die Cheetahs speel Saterdag in Parma, Italië, hulle eerste wedstryd in die Europese Uitdaagbeker teen Zebre. Dan keer hulle terug na Suid-Afrika vir die tweede ronde op 17 Desember teen die Haaie in Bloemfontein. Een van die voorwaardes vir die Cheetahs se deelname aan die toernooi is dat die...

Frans Steyn terug by Cheetahs
Post

Frans Steyn terug by Cheetahs

Frans Steyn terug by Cheetahs Die Cheetahs se nuwe direkteur van rugby is ‘n bekende gesig vir liefhebbers van die spel. Die unie se voormalige Springbok-held, Frans Steyn, sal vanaf volgende Woensdag die rol vervul. Die tweemalige Wêreldbeker-wenner het vier maande gelede sy uittrede aangekondig na ʼn lang gesukkel om van ’n kniebesering te herstel....