Cholera in Limpopo aangeteken Die gesondheid-department in Limpopo het twee gevalle van cholera in die provinsie bevestig. Beide pasiënte, mans van Zimbabwe van 27- en 43-jaar, het simptome getoon nadat hulle teruggekeer het van feestelikhede en is dadelik opgeneem vir toetse. Cholera is ‘n hoogs-aansteeklike siekte wat iemand binne ure kan laat sterf as dit...
Tag: cholera
Gaan na platteland om cholera vry te spring, sê Zambiese president
Gaan na platteland om cholera vry te spring, sê Zambiese president Die Zambiese president, Hakainde Hichilema, moedig mense aan om van stede en dorpe na plattelandse dorpies te verhuis, ná die dood van ongeveer 300 mense in ‘n cholera-uitbraak. Swak sanitasie in sommige digbevolkte stedelike gebiede is ‘n goeie teelaarde vir cholera, sê Hichilema. Om...
SA se grense waak teen cholera, veral uit Zimbabwe
SA se grense waak teen cholera, veral uit Zimbabwe Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement het gereageer op die cholera-uitbreking in buurlande deur gesondheidstoetse en -opvoeding by grensposte op te skerp. In samewerking met belanghebbers soos die Grensbeheerowerheid word pogings aangewend om oordrag oor grense te verhoed. Die woordvoerder, Foster Mohale, pleit by reisigers wat terugkeer van gebiede...
Death toll from cholera outbreak in Ethiopia surpasses 400: WHO
ADDIS ABABA, Dec. 2 — An ongoing cholera outbreak in Ethiopia has claimed more than… Source link
Zim kry nie cholera onder beheer nie
Zim kry nie cholera onder beheer nie Zimbabwe beleef weer ‘n toename in cholera-gevalle, met meer as 6 000 aangeteken asook 44 bevestigde sterftes. Die groot aantal gevalle het kommer laat ontstaan oor ‘n herhaling van die verwoestende 2008 cholera-uitbreking. Setfree Mafukidze, ‘n kommentator van die Health Factor in Zimbabwe, het aan Kosmos 94.1 Nuus...
Cholera loop weer los in Zimbabwe
Cholera loop weer los in Zimbabwe Die humanitêre organisasie Mercy Corps Zimbabwe bevestig die land het meer as 6 000 gevalle van cholera aangeteken, met 44 bevestigde sterftes. Die groot aantal gevalle het kommer laat ontstaan oor ‘n herhaling van die 2008 cholera-uitbreking wat ‘n nasionale noodtoestand tot gevolg gehad het. Chitungwiza en Buhera het...
Zimbabwe deplores nationwide poor sanitation amid cholera outbreak – Namibia Daily News
HARARE, Oct. 5 — The Zimbabwean government Wednesday deplored poor sanitation across the country amid a cholera outbreak and announced a raft of measures to address solid waste management challenges. In a media briefing after the cabinet meeting, Information, Publicity and Broadcasting Services Minister Jenfan Muswere attributed the poor sanitation, particularly in urban areas, to...
DRC faces worst cholera outbreak amid conflict
The United Nations Children Fund says the Democratic Republic of Congo is facing its worst cholera epidemic in 6 years due to a spike in conflict and displacement in the eastern part of the country. The UN agency reports that more than 31,000 cases of cholera were reported throughout the country during the first 7...