Buurland bevestig nog ‘n ingevoerde cholera-geval Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement sê nog ‘n cholera-geval is bevestig in ‘n man wat van Pakistan na Durban gereis het. Die 24-jarige Suid-Afrikaner het net meer as ‘n week gelede by die King Shaka Internasionale Lughawe geland nadat hy in Karachi was. Die departement sê die man het twee dae tevore reeds buikkrampe, braking en...
January 1, 2025