Waarskuwing oor meer cholera-gevalle Die Wêreldgesondheidsorganisasie berig ‘n skerp toename in cholera-gevalle wêreldwyd. In 2022 was daar meer as twee keer soveel gevalle as in die vorige jaar, ‘n totaal van 473 000. Volgens Oshmed mediese tydskrif is meer entstof-dosisse tussen 2021 en 2023 aangevra as in die hele vorige dekade saam. Cholera word gewoonlik...
Tag: choleragevalle
SA bevestig 46 cholera-gevalle – Kosmos 94.1
SA bevestig 46 cholera-gevalle Die buurland se minister van gesondheid, Joe Phaahla, sê 46 vermeende cholera-gevalle en vyf laboratorium-bevestigde gevalle is tussen die eerste Januarie en die eerste van hierdie maand aangeteken. Drie van hierdie gevalle is ingevoer vanaf die buurland, Zimbabwe, wat tans worstel met die uitbreking van hierdie diarree-tipe siekte. Volgens Phaahla dui...
Cholera-gevalle in Zambië neem toe
Cholera-gevalle in Zambië neem toe Zambië het sy veldtog verskerp om ‘n toename in cholera-gevalle te stop nadat die aantal sterftes vanjaar stelselmatig tot byna 100 gestyg het. Swaar reën het die verspreiding van die bakteriese siekte versnel en die gesondheid-minister, Sylvia Masebo, sê vyf sterftes en 111 nuwe gevalle is binne 24 uur aangemeld....
Zimbabwe cholera-gevalle neem skerp toe
Zimbabwe cholera-gevalle neem skerp toe Zimbabwe se regering het begin om openbare byeenkomste en straatkos-verkope te beperk, terwyl begrafnisse in alle gebiede wat deur cholera geraak word gemonitor word, nadat gevalle hierdie week skerp gestyg het. Nuwe cholera-gevalle het hierdie week van 437 tot 1 259 verdriedubbel, die grootste sprong sedert die jongste uitbreking van...