Source link
Tag: Christine
Christine Mboma mik na Europa-atletiek in April
Christine Mboma mik na Europa-atletiek in April Namibië se talentvolle naelloper, Christine Mboma, het goedkeuring van Wêreldatletiek gekry om weer aan die 100-meter- en 200-meter-items deel te neem. Dit volg na behandeling om haar testosteroonvlakke tot die wettige perk van 2,5 te verlaag. Mboma se afrigter, Henk Botha, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dit...
Christine Mboma kan weer hardloop!
Christine Mboma kan weer hardloop! Namibië se talentvolle naelloper, Christine Mboma, het goedkeuring van Wêreldatletiek gekry om weer aan die 100-meter- en 200-meter-items deel te neem. Dit volg na behandeling om haar testosteroonvlakke tot die wettige perk van 2,5 te verlaag. Sy was tydelik geskors weens Wêreldatletiek se regulasies rakende testosteroonvlakke in vroulike atlete, maar...
National Sanitary Pads drive revived with support from Christine Mboma and Rob Foundatio
200m Toyko 2020 Olympics Silver Medalist, Christine Mboma, signed an agreement with Rob Youth Foundation which will see the Foundation being awarded the opportunity to sell allocated merchandise of Mboma streetwear and 10% of the proceeds from each item sold will be donated to the Foundation. The Foundation said this is a contribution to their...
Christine Mboma to Support Rob Youth Foundation’s Initiatives – Namibia Daily News
NDN Staffer WINDHOEK, Oct. 19 — In a heartening display of commitment to uplifting youth and communities, the Rob Youth Foundation, a dynamic organization founded in 2019, is actively seeking opportunities for partnership and collaboration. Their recent meeting with Ms. Christine Mboma paved the way for discussions on potential joint ventures aimed at addressing social...
Christine hardloop weer sodra wagtydperk verby is – Kosmos 94.1
Christine hardloop weer sodra wagtydperk verby is Die Wêreld-atletiekkampioenskappe skop vandag af in Boedapest, Hongarye. Terwyl Namibië deur drie atlete verteenwoordig word, sal die Olimpiese naelloper Christine Mboma nie in aksie wees nie. Christine, wat na hierdie byeenkoms uitgesien het, wag steeds vir klaring van die Wêreld-atletiekliggaam oor haar hormoonvlakke wanneer sy toegelaat word om...
Olympic Silver Medallist Christine Mboma’s Journey Amidst Testosterone Regulations – Namibia Daily News
Guardian Report WINDHOEK, Aug. 18 — As the world championships kick off in Budapest, Olympic silver medallist Christine Mboma finds herself far from the arena. Instead, she’s situated 5,000 miles away, adhering to medical requirements that involve taking pills to lower her testosterone levels. The 20-year-old Mboma, once a promising figure in athletics, has been...