Coenie en kie se borgaansoek duur voort Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove se borgaansoek duur vandag voort nadat dit Vrydag in die Windhoek-landdroshof begin het. Die twee, wat aangekla word op 64 klagtes, wat bedrog en oortreding van die Wet op Bankinstellings insluit, is op 11 Maart gearresteer by Buitepos. Die staat staan...
Tag: Coenie
Coenie en kie terug in die hof vandag
Coenie en kie terug in die hof vandag CBI Exchange se Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove sal weer vanoggend in die landdros-hof in Windhoek verskyn. Die twee is kort na landdros David Mukuyu alle klagte laat vaar het en die saak van die rol geskrap het, weer gearresteer. Die Bank van Namibië het in...
Landdros roskam owerhede, laat Coenie Botha vry
Landdros roskam owerhede, laat Coenie Botha vry Landdros David Mukuyu het alle klagte teen CBI Exchange se Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove in die Windhoek-landdroshof laat vaar en die saak van die rol geskrap. Hy het verder beveel dat Botha en sy vrou onmiddellik vrygelaat word. Die prokureur Afrika Jantjies, wat vroeër die...
Coenie Botha, CBI Exhange Namibia ‘se besigheid onwettig’
Coenie Botha, CBI Exhange Namibia ‘se besigheid onwettig’ Coenie Botha van die kripto-beleggingsmaatskappy CBI Exhange Namibia is gearresteer en het in die hof verskyn. Die Bank van Namibië het na ‘n ondersoek bevind Botha en die firma het bankbesigheid bedryf deur deposito’s van die publiek te ontvang, sonder om daarvoor gelisensieer te wees. Dit is...