Colorado-hof se beslissing is tot Trump se voordeel – Barr Oud-Trump bondgenoot en voormalige prokureur-generaal in die VSA, William Barr, sê die hooggeregshof in Colorado het fouteer deur Trump van die deelstaat se stembrief te verwyder. Die hof het vroeër die week die beslissing gemaak as gevolg van die gebeure op 6 Januarie 2021. Trump...
December 15, 2024
Tag: Coloradohof
Home
Coloradohof
Post
December 21, 2023December 21, 2023Uncategorized
Trump sê Colorado-hof maak dag hartseer in VSA
Trump sê Colorado-hof maak dag hartseer in VSA Donald Trump het Woensdag as ‘n hartseer dag in Amerika verklaar nadat die hooggeregshof in Colorado hom van die presidensiële stembrief in die deelstaat gediskwalifiseer het, oor die opstand van 6 Januarie. Trump kan ‘n appèl aanteken, wat na die Amerikaanse hooggeregshof kan gaan. Steven Cheung, ’n...
Post
December 20, 2023December 20, 2023Uncategorized
Colorado-hof gooi Trump uit presidensiële wedloop uit
Colorado-hof gooi Trump uit presidensiële wedloop uit Die hooggeregshof in Colorado het voormalige president Donald Trump onbevoeg verklaar vir die Withuis ingevolge die Amerikaanse Grondwet se opstandsklousule en hom van die staat se presidensiële primêre stemming verwyder. Dit is die eerste keer in die Amerikaanse geskiedenis dat Artikel 3 van die 14de Wysiging gebruik is...