Cope sê Zuma & Ramaphosa het kultuur van korrupsie geskep Die Congress of the People sê die buurland se twee presidente sedert 2009 het ʼn kultuur van endemiese korrupsie, gebrek aan aanspreeklikheid en die mislukking van die staat se vermoë om betroubare dienste te lewer, teweeg gebring. Die party se waarnemende hoofsekretaris, Erick Mohlapamaswi, sê...
Tag: COPE
Cope stel verkiesingsmanifes bekend – Kosmos 94.1
Cope stel verkiesingsmanifes bekend Cope sê die voorbereiding aan sy verkiesingsmanifes vir Suid-Afrika se komende nasionale en provinsiale verkiesing, vorder goed. Die party se leier, Mosiuoa Lekota, sal Saterdag die party se verkiesingsmanifes by die Suurman-gemeenskapsaal in Hammanskraal, Tshwane, bekendstel. Cope se waarnemende sekretaris-generaal, Erick Mohlapamaswi, sê die manifes sal gesentreer wees rondom talle uitdagings...
COPE sê talentvolle Suid-Afrikaners moet aansoek doen vir openbare poste
COPE sê talentvolle Suid-Afrikaners moet aansoek doen vir openbare poste COPE vra alle bekwame en talentvolle Suid-Afrikaanse mans en vroue om aansoek te doen om openbare verteenwoordigers te wees op sy nasionale en nege provinsiale lyste vir die komende nasionale en provinsiale verkiesing. Die party sê enige geskikte en gepaste persoon kan aansoek doen. COPE...
SA se kiesstelsel moet verander, meen COPE
SA se kiesstelsel moet verander, meen COPE COPE vra vir ‘n verandering in die kiesstelsel. Die party se leier, Mosiua Lekota, het op ‘n nuuskonferensie in Johannesburg gevra dat die Grondwet gewysig moet word sodat kiesers regstreeks kan stem vir die persoon van hul keuse om hulle te lei. Lekota sê die huidige stelsel het...