Dr. Haufiku: Covid-virus is hier om te bly Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het ‘n waarskuwing uitgereik oor die nuwe Covid-variant, Eris, wat tot ernstige simptome kan lei, veral onder ouer mense wat nie ingeënt is nie en verswakte immuun-stelsels het. Die Wêreldgesondheids-organisasie het EG.5 as ‘n variant van belangstelling geklassifiseer, wat verhoogde voorkoms en groei...
November 15, 2024