Tag: daag

Home daag
Action SA daag partyleiers uit vir leefstyloudits
Post

Action SA daag partyleiers uit vir leefstyloudits

Action SA daag partyleiers uit vir leefstyloudits ActionSA sê hy het ‘n brief gerig aan die leiers van die vier grootste politieke partye in die nasionale vergadering, naamlik die ANC, DA, EFF en IVP, waarin hulle gevra word binne om 14 dae vrywillige leefstyloudits te ondergaan. ActionSA-leier Herman Mashaba sê ‘n onafhanklike forensiese deskundige, Paul...

Solidariteit daag Regspraktykraad uit oor Afrikaanse eksamen
Post

Solidariteit daag Regspraktykraad uit oor Afrikaanse eksamen

Solidariteit daag Regspraktykraad uit oor Afrikaanse eksamen Die vakbond Solidariteit sê hy is diep teleurgesteld in die Regspraktykraad aangesien die versoeke om inligting of ‘n vergadering bloot op dowe ore geval het. Die vakbond het ‘n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien wat omvattende besonderhede versoek, ná die raad...

Duisende daag weer op vir ‘n handvol poste
Post

Duisende daag weer op vir ‘n handvol poste

Duisende daag weer op vir ‘n handvol poste Meer as ‘n duisend werklose jeugdiges in die Zambezi-streek het Woensdag by Katima Mulilo opgedaag om die toets te skryf om in aanmerking te kom vir 109 poste by die binnenshuise bespuiting-veldtog. Dit is algemeen in die land dat duisendes opdaag vir ‘n handvol poste. Dit wys...

SA-voorvlugtige daag 20 jaar later op Hosea Kutako op
Post

SA-voorvlugtige daag 20 jaar later op Hosea Kutako op

SA-voorvlugtige daag 20 jaar later op Hosea Kutako op Die Namibiese polisie sê hy het Saterdag ‘n 58-jarige Suid-Afrikaanse burger by aankoms by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe gearresteer. Die man het van Angola ingevlieg. Sy paspoort het aangedui dat hy op ‘n rooi kennisgewing van Interpol deur Suid-Afrikaanse owerhede gesoek word in verband met...

Verkiesingsmateriaal daag laat op by sommige stemlokale in Zim – Kosmos 94.1
Post

Verkiesingsmateriaal daag laat op by sommige stemlokale in Zim – Kosmos 94.1

Verkiesingsmateriaal daag laat op by sommige stemlokale in Zim Die hoof van die verkiesingwaarnemers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, Nevers Mumba, het sy kommer uitgespreek oor verkiesingsmateriaal wat laat opgedaag het vir vandag se verkiesing in Zimbabwe. Mumba was voorheen adjunk-president van Zambië. Sommige stemlokale, wat om sewe-uur vanoggend moes open, kon eers ure later kiesers...

DA daag trae korrupsie-optrede by Tembisa-hospitaal uit – Kosmos 94.1
Post

DA daag trae korrupsie-optrede by Tembisa-hospitaal uit – Kosmos 94.1

DA daag trae korrupsie-optrede by Tembisa-hospitaal uit Die DA in Gauteng sê hy gaan premier Panyaza Lesufi konfronteer oor waarom tien personeellede by die Tembisa-hospitaal steeds werk, ten spyte van ‘n aanbeveling deur die Spesiale Ondersoekeenheid dat daar teen hulle opgetree word oor die toekenning van onreëlmatige kontrakte aan bedrieglike maatskappye. Jack Bloom van die...