Tag: daar

Home daar
SIM-kaarte: Jy sal moet registreer, al was daar ‘n fout
Post

SIM-kaarte: Jy sal moet registreer, al was daar ‘n fout

SIM-kaarte: Jy sal moet registreer, al was daar ‘n fout Op 31 Maart het Namibië ‘n totaal van 2 387 330 aktiewe SIM-kaarte gehad, met 1 868 412 wat suksesvol geregistreer is, wat ‘n registrasiekoers van 78,26 persent verteenwoordig. MTC het sowat 323 000 intekenare gedeaktiveer en Telecom Namibia, TN, het 191 000 ongeregistreerde voorafbetaalde...

Ja, daar was ‘n aardbewing in Kaapstad
Post

Ja, daar was ‘n aardbewing in Kaapstad

Ja, daar was ‘n aardbewing in Kaapstad Inwoners van Kaapstad was reg toe hulle bespiegel het oor ‘n mini-aardbewing wat Woensdagmiddag die Moederstad getref het. Die Raad vir Geowetenskappe het bevestig ‘n aardbewing met ‘n sterkte van 1,4 op die Richterskaal het die middag omstreeks 5-uur plaasgevind. Die raad sê die ontleding toon die middelpunt...

Mariental-inwoners juig, al was daar skade
Post

Mariental-inwoners juig, al was daar skade

Mariental-inwoners juig, al was daar skade Mariental-inwoner Jackie de Klerk, wat ook werksaam is by die Mariental-gholfklub, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die oorstromings Woensdagaand op die dorp. In tipiese Namibiese styl, is daar geen klagtes oor die oorstromings nie… Intussen sê Dawie de Klerk van die besproeiingskema dat die Kamrivier by Gras...

Oorgrensreis met kinders – daar is spesifieke reëls
Post

Oorgrensreis met kinders – daar is spesifieke reëls

Oorgrensreis met kinders – daar is spesifieke reëls Ouers van Namibiese kinders wat alleen oor die grens met die kinders reis, benodig die skriftelike toestemming van die ander ouer. ’n Polisieverklaring moet deur die afwesige ouer verskaf word met al die nodige besonderhede, asook ’n afskrif van die kind se geboortesertifikaat en afskrifte van beide...

Amper daar: Ben sê dankie
Post

Amper daar: Ben sê dankie

Amper daar: Ben sê dankie Die Zimbabwiese boer Ben Freeth is amper aan die einde van sy Walk for Justice waar hy eis dat die SADC-tribunaal weer ingestel word en dat sy beslissing vir vergoeding vir Zimbabwe se boere geïmplementeer word. Hy het sy ondersteuners bedank. Post navigation Source link

Namibië weet nog nie hoeveel gasreserwes daar is nie
Post

Namibië weet nog nie hoeveel gasreserwes daar is nie

Namibië weet nog nie hoeveel gasreserwes daar is nie Daar is na raming meer as 11 miljard vate oliereserwes aflandig van Namibië se kus gevind, met die eerste produksie van die “swart goud” wat vir binne vier jaar beplan word. Weet ons egter hoeveel totale potensiële gasreserwes is Namibië het? Kosmos 94.1 Nuus het met...

Swapo-leierskapskongres – daar sal ander aanspraakmakers ook wees – kenner
Post

Swapo-leierskapskongres – daar sal ander aanspraakmakers ook wees – kenner

Swapo-leierskapskongres – daar sal ander aanspraakmakers ook wees – kenner Die plaaslike politieke wetenskaplike, Rui Tyitende, is van mening die adjunk-president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, kan wen as sy aan die komende verkiesing deelneem. Sy standpunt volg nadat Swapo aangekondig het hulle moet vergader om ‘n voorkeur-presidentskandidaat en vise-president te kies ná die afsterwe van president Hage...

Staatsrede: EFF wag om te hoor of hulle daar kan wees
Post

Staatsrede: EFF wag om te hoor of hulle daar kan wees

Staatsrede: EFF wag om te hoor of hulle daar kan wees Die EFF wag angstig op ‘n hofuitspraak wat sal bepaal of sy geskorste parlementslede, insluitend Julius Malema en Floyd Shivambu, vanaand se staatsrede sal mag bywoon. Ses EFF-lede is uit parlementêre bedrywighede geskors nadat hulle tydens verlede jaar se Parlementsopening die verhoog bestorm het....

Jammer dat daar net eenheid is in tyd van hartseer en rou
Post

Jammer dat daar net eenheid is in tyd van hartseer en rou

Jammer dat daar net eenheid is in tyd van hartseer en rou Ontslape president Hage Geingob se regsadviseur en persoonlike vriend, Sisa Namandje, het eer gebring en gesê dis hartseer dat mense net verenig en versoenend optree in tye van rou. Gedenkdienste word by die Geingob-woning, Casa Rosalia, gehou. Namandje sê Geingob het stamwese gehaat...