Daar is ongerymdhede by Gauteng se gesondheid – DA Die DA in Gauteng sê die Staatsdienskommissie het die afgelope drie jaar 13 onreëlmatige personeelaanstellings in die provinsiale Gesondheidsdepartement ondersoek, maar in nege van die gevalle het die departement nie die kommissie se aanbevelings ingestel nie. Dit is volgens die LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu...
Tag: daar
Kyk, wat’s daar in die sneeu?
Kyk, wat’s daar in die sneeu? ’n Wetenskaplike glo dat hy moontlik vier nuwe kolonies keiserpikkewyne in Antarktika ontdek het nadat hy hul ontlasting in satellietbeelde van die vasteland opgemerk het. Satellietbeelde uit die buitenste ruimte is al herhaalde male gebruik as ‘n manier om pikkewynkolonies in kwesbare en afgeleë gebiede te identifiseer en op...
Unam sê daar is alternatiewe toegangspaaie
Unam sê daar is alternatiewe toegangspaaie Unam het meer besonderhede bekend gemaak oor sy toelatingsvereistes en die verwerping van gewonevlak leerders. Die instansie sê hy baseer sy toelatingsvereistes op die nasionale graad 12 skoolverlating sertifikaat maar dat daar kommer was oor die gereedheid van gewonevlak-leerders vir universiteite. Die gevorderdevlak het die kwessies aangespreek. Die vlak, met...
Daar word aandag aan agterstallige mynlisensies geskenk
Daar word aandag aan agterstallige mynlisensies geskenk Die Suid-Afrikaanse Departement van Minerale Bronne en Energie is aktief besig om aandag te skenk aan ‘n agterstand in mynbouverwante permitaansoeke. Die adjunk-direkteur-generaal, Tseliso Maqubela, sê hulle beoordeel tans die meer as 2 500 aansoeke wat gedurende die 2023/20-boekjaar ontvang is. Maqubela sê suksesvolle aansoekers moet ‘n omgewings-impak-beoordeling...
Daar sal gevolge wees vir voortdurende aanvalle in Rooisee
Daar sal gevolge wees vir voortdurende aanvalle in Rooisee Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken, het die waarsku Iran-gesteunde Houthi’s gewaarsku dat daar gevolge sal wees na volgehoue aanvalle in die Rooisee. Die span van meer as 20 lande wat die gebied beveilig het Woensdag een van die grootste aanvalle tot dusver afgeweer....
Drie DRK-ministers se uitslae nietig verklaar, daar was korrupsie
Drie DRK-ministers se uitslae nietig verklaar, daar was korrupsie Die Demokratiese Republiek van die Kongo se verkiesingsowerheid het onlangse verkiesingsuitslae vir drie regeringsministers en vier provinsiale goewerneurs nietig verklaar, met verwysing na bedrog en kiesersintimidasie. Die land se verkiesingskommissie het verklaar dat hy alle stembriewe wat vir 82 verkiesingskandidate in die land uitgebring is, gekanselleer...
Golden Gate kry selfmoordnet, 2 000 is reeds daar dood
Golden Gate kry selfmoordnet, 2 000 is reeds daar dood Amptenare sê ‘n selfdood-voorkomingsnet by die Golden Gate-brug in San Francisco is uiteindelik voltooi. Sedert sy opening in 1937 het nagenoeg 2 000 mense van die brug af na hul dood gespring. Families wat geliefdes weens selfdood by die brug verloor het, vra al dekades...
Daar is entrepreneurskap, dis die wetsraamwerk wat ontbreek
Daar is entrepreneurskap, dis die wetsraamwerk wat ontbreek Die finansminister, Ipumbu Shiimi, het onlangs by die Namibië Ontwikkelingsbank se Good Business Awards in Windhoek gesê die land het geen kultuur van entrepreneurskap nie en dat meeste jongmense eerder vir die regering of groot maatskappye wil werk. Kosmos 94.1 Nuus het by die direkteur van SMEs...
‘Daar is ‘n probleem by plaaslike owerhede’
‘Daar is ‘n probleem by plaaslike owerhede’ Nuus dat Tsumeb ‘n werkende ooreenkoms met die Padfonds-administrasie onderteken het vir die opknapping van sy paaie lok reaksie uit. Dit is nie die verantwoordelikheid van die administrasie of die Paaie-owerheid om dorpe se strate in stand te hou nie. Hulle mandaat is nasionale roetes en die onvermoë...
Fishrot-regter sê daar was genoeg tyd vir voorbereiding
Fishrot-regter sê daar was genoeg tyd vir voorbereiding Die Fishrot-regter Moses Chinhengo het druk op die verdagtes geplaas en vra dat die verhoor in die eerste week van Desember begin. Die partye het vergader om ‘n verhoordatum, wat bespiegel was om eers volgende jaar te wees, te bepaal. Hy sê die groep is reeds formeel...