Daar sal min direkte werksgeleenthede in olie-sektor wees Terwyl daar groot opgewondenheid is vir die werksgeleenthede in die land se ontluikende olie-industrie, moet daar nie te veel verwagting geskep word nie. Volgens Carlo McLeod, die adjunkdirekteur van nakoming en ekonomie in die ministerie van myne en energie sal daar nie veel geleenthede vir Namibiërs wees...
Tag: daar
Daar is genoeg gesondheidspaspoorte – Kosmos 94.1
Daar is genoeg gesondheidspaspoorte Die Namibiese gesondheidsministerie het aangekondig dat meer as een miljoen gewone gesondheidspaspoorte teen einde Julie beskikbaar was en dat gesondheidsgeriewe hul bestellings moet indien. Ben Nangombe, uitvoerende direkteur in die ministerie, het gesê die ministerie is ook besig om bykomende gesondheidspaspoorte aan te skaf. Nangombe se aankondiging volg op bewerings deur...
Daar is genoeg diesel, vervoer is dalk uitdaging… – Kosmos 94.1
Daar is genoeg diesel, vervoer is dalk uitdaging… Daar word verneem dat Gobabis en Divundu op die oomblik geen diesel het nie met verskeie vulstasies in ander plekke regoor die land wat ook droog staan. Namcor het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die grootmaat brandstof-fasiliteit by Namport op Walvisbaai vol is en daar is...
Daar is wetgewing wat die kommersiële slag van honde in Namibië verbied – Kosmos 94.1
Daar is wetgewing wat die kommersiële slag van honde in Namibië verbied Die Justice for Animals-drukgroep sê in ‘n verklaring dat ‘n verbod op die slag van honde om sy liggaam, vel of enige ander deel kommersieel te benut in die huidige wetgewing vervat is. Op die oomblik dien in Dierebeskermingswet van 1962 steeds as die...
Kripto-wet is goed maar, daar is kommerwekkende bepalings – Kosmos 94.1
Kripto-wet is goed maar, daar is kommerwekkende bepalings Reaksie word ontvang op die bekragtiging van die Wetsontwerp op Virtuele Bates wat deur die minister van finansies, Ipumbu Shiimi in die parlement bekendgestel is. Dit is reeds in die Staatskoerant gepubliseer. Dit is die eerste wet wat uiteensit hoe die land kripto-geldeenheid-verwante aktiwiteite moet reguleer. Dit...
Daar wag ‘n nuwe avontuur op Engelse Kanaal-swemmers – Kosmos 94.1
Daar wag ‘n nuwe avontuur op Engelse Kanaal-swemmers Die Namibiese atlete, John Valentin, Roual Spangenberg en Christopher du Plessis, bedank alle Namibiërs vir hul ondersteuning in hul swemtog en sê daar wag ‘n nuwe avontuur op die horison . Hulle het die Engelse Kanaal in 14 ure en 59 minute verower in hul aflos-swemtog ten...
Daar moet weer gestem word vir Thaise permier – Kosmos 94.1
Daar moet weer gestem word vir Thaise permier Die enigste benoemde vir die amp van Thailand se eerste minister kon nie genoeg stemme in die parlement kry om ‘n regering te vorm nie. Internasionale media berig die Move Forward-party se leier, Pita Limjaroenrat, het twee maande gelede die meeste stemme gekry, maar sedert verkiesingsreëls herskryf...
Ekonome sê daar is hoop vir 2023 – Kosmos 94.1
Ekonome sê daar is hoop vir 2023 Ekonome het hul reaksie gegee op die jongste kwartaallikse ekonomiese oorsig en sê daar is hoop vir 2023. Daar is voortdurende groei in die mynbousektor en verhoogde buitelandse beleggings in die mineraalbedryf, olie- en gas-eksplorasie, en die groenwaterstof-loodsprojekte. Dit word ondersteun deur onder meer veerkragtige voertuigverkope, goeie bemarking...
Is daar te veel politieke partye in Namibië? – Kosmos 94.1
Is daar te veel politieke partye in Namibië? Die lys van politieke partye groei in Namibië en daar is reeds 22 geregistreerde partye in die land, vir ‘n land met ‘n beraamde bevolking van 2,5 miljoen mense. Nou wil die Affirmative Repositioning-beweging ook registreer as politieke party en sy leier, Job Amupanda het ook reeds...