Tag: daling

Home daling
Britse ekonomiese data ondersteun daling in rentekoers
Post

Britse ekonomiese data ondersteun daling in rentekoers

Britse ekonomiese data ondersteun daling in rentekoers Werkloosheid in Brittanje het toegeneem namate groei in lone verder gedaal het. Die data ondersteun die verwagtinge van ontleders dat die land se rentekoers sal daal. Die werkloosheidskoers het in die drie maande tot einde Januarie tot 3,9 persent gestyg met gemiddelde verhoging is lone wat met 6,1 persent...

Daling in November-bouplanne – Kosmos 94.1
Post

Daling in November-bouplanne – Kosmos 94.1

Daling in November-bouplanne ‘n Totaal van 141 bouplanne is in November in die hoofstad goedgekeur. IJG Sekuriteite sê dit is 38 minder as die 179 wat in Oktober goedgekeur is met ‘n 73,6 persent daling in waarde – 79,4 miljoen Namibiese dollar teenoor die 300,5 miljoen dollar in Oktober. Die makelaars maak melding van twee...

Oorverhalings lei tot daling in brandstofprys
Post

Oorverhalings lei tot daling in brandstofprys

Oorverhalings lei tot daling in brandstofprys Oorverhalings van tot 2 Namibiese dollar per liter brandstof het volgens Abednego Ekandjo, petroleum ekonoom by die ministerie van myne en energie, gelei tot die daling in die brandstofprys wat vroeër vanoggend aangekondig is. Die petrol- en dieselprys vir Desember daal met 1 dollar 30 per liter. Dit geld...

Brandstof: Verligting met daling van N$1,30 ‘n liter
Post

Brandstof: Verligting met daling van N$1,30 ‘n liter

Brandstof: Verligting met daling van N$1,30 ‘n liter Die petrol- en dieselprys vir Desember daal met 1 dollar 30 per liter. Dit geld vir beide grade van diesel. Die prys tree vannag om middernag in werking. Salome Nghoshi, ‘n petroleum-ekonoom by die ministerie van myne en energie het meer oor die redes vir die daling....

Sal daling in skaappryse voortduur?
Post

Sal daling in skaappryse voortduur?

Sal daling in skaappryse voortduur? Alle grade skaapkarkas pryse het tussen Oktober verlede jaar en Oktober 2023 met 8,6 persent gedaal, vir ‘n gemiddelde prys van 54 Namibiese dollar 7 sent per kilogram, volgens die jongste landbouverslag van Simonis Storm. Dorperlam pryse op veeveilings het in Oktober met 20 persent geval op ‘n jaargrondslag na...

SA-vervoerders verwelkom daling in brandstofprys
Post

SA-vervoerders verwelkom daling in brandstofprys

SA-vervoerders verwelkom daling in brandstofprys Die Padvragvereniging in Suid-Afrika sê die daling in brandstofpryse is goeie nuus omdat dit druk op baie vervoerondernemings sal verlig wat met klein bedryfsgrense werk. Albei grade petrol sal byna 2 Suid-Afrikaanse rand per liter goedkoper wees terwyl die dieselprys met 82 en 85 sent per liter daal. Dit is...

Daling in pryse goed vir verbruiker, nie produsent nie – Kosmos 94.1
Post

Daling in pryse goed vir verbruiker, nie produsent nie – Kosmos 94.1

Russiese koringoes: Daling in pryse goed vir verbruiker, nie produsent nie Die prys van Russiese koring het gedaal. Verlede week het die Russiese landbou-konsultantmaatskappy SovEcon sy koring-oesvoorspelling van 87,1 miljoen ton tot 92,1 miljoen ton in sy jongste maandelikse verslag verhoog. Die groter oes, in kombinasie met rekordvoorrade, sal uitvoere stimuleer, wat prysdruk op die...

Toename in tinkonsentraat-produksie, daling in pryse – Kosmos 94.1
Post

Toename in tinkonsentraat-produksie, daling in pryse – Kosmos 94.1

Toename in tinkonsentraat-produksie, daling in pryse Andrada Mining het ‘n merkwaardige toename van 34 persent in tinkonsentraat-produksie gedurende die jaar geëindig Februarie 2023 aangeteken, wat toegeskryf word aan die suksesvolle uitbreiding van die Uis-myn. Die uitbreiding van die myn het produksiekapasiteit met 70 persent versterk, wat gelei het tot ‘n aansienlike opswaai in tinkonsentraat-produksie, wat...

Verdere daling in voedselpryse verwag – Kosmos 94.1
Post

Verdere daling in voedselpryse verwag – Kosmos 94.1

Verdere daling in voedselpryse verwag Die Buro vir Ekonomiese Navorsing in die buurland voorspel ʼn verdere daling vanjaar in voedselpryse wat ʼn mate van verligting sal bring aan huishoudings wat dit nie breed het nie. Die Verbruikersprys-aanwyser het verlede maand van 6,3 persent tot 5,4 persent gedaal, met voedsel-inflasie wat van 11,9 persent tot 11...