Tag: Damprook

Home Damprook
Damprook: Reeds ‘n uitdaging in skole
Post

Damprook: Reeds ‘n uitdaging in skole

Damprook: Reeds ‘n uitdaging in skole Damprook word gekoppel aan chroniese longtoestande en selfs ‘n ernstige siekte bekend as springmielie-long. Omdat damprook ‘n relatief nuwe verskynsel is, is daar leemtes in ons kennis oor die langtermyn-gesondheidseffekte daarvan. Om die rede bepleit gesondheidsorganisasies strenger beleide rondom dampook. Terwyl daar reeds in verskeie lande bepalings is, het...

Geen bewyses dat damprook help om op te hou rook nie
Post

Geen bewyses dat damprook help om op te hou rook nie

Geen bewyses dat damprook help om op te hou rook nie Gesondheidskenners sê daar is geen bewys dat damprook doeltreffend is om op te hou rook nie. Daarteenoor sê Guy Richards van die Wits Universiteit e-sigarette met nikotien is hoogs verslawend. Statistieke van die Wêreldgesondheidsorganisasie wys e-sigarette word in 34 lande verbied. Richards sê dringende optrede is...

Damprook is dalk nie alternatief vir tabakfirmas nie
Post

Damprook is dalk nie alternatief vir tabakfirmas nie

Damprook is dalk nie alternatief vir tabakfirmas nie Groot tabakfirmas wat na nuwe nikotienprodukte oorskakel, insluitend Philip Morris International en British American Tobacco het die meeste om te verloor as alternatiewe tabak aand dieselfde reëls onderhewig gemaak word as sigarette. Die Wêreldgesondheidsorganisasie het regerings aangemoedig om beheermaatreëls op damprook toe te pas, en sê dat...