Tag: Damvlakke

Home Damvlakke
Damvlakke daal verder – Kosmos 94.1
Post

Damvlakke daal verder – Kosmos 94.1

Damvlakke daal verder Die land se damme vertoon al slegter met die sentrale gebied wat 21,1 persent bronne oor het. Von Bach het 12 persent water. In die Ooste het Otjivero 5 persent water met totale bronne op 3,5 persent. Die grootste kommer is by die Hardapdam wat net 14,9 persent water oor het. Daar...

Damvlakke is oral laag maar die Ooste het net 5,6%
Post

Damvlakke is oral laag maar die Ooste het net 5,6%

Damvlakke is oral laag maar die Ooste het net 5,6% Daar is net 28 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is Von Bach op 18,6 persent na water van Swakoppoort, wat op 54,2 persent staan, oorgepomp is. Omatako is steeds leeg. In die...

Damvlakke neig steeds laer – Kosmos 94.1
Post

Damvlakke neig steeds laer – Kosmos 94.1

Damvlakke neig steeds laer Volgens NamWater se jongste dambulletin is bronne vir die sentrale gebied tans op 29,3 persent met Von Bach op 19,5 persent van kapasiteit en Swakoppoort wat 56,6 persent vol is. Omatako is steeds leeg. In die Suide is daar net meer as 1,7 miljoen kubieke meter water vanuit Hardapdam in die...

Damvlakke inspireer glad nie, lyk uiters sleg – Kosmos 94.1
Post

Damvlakke inspireer glad nie, lyk uiters sleg – Kosmos 94.1

Damvlakke inspireer glad nie, lyk uiters sleg Damme wat Windhoek van water voorsien, se gesamentlike vlak staan nou op 31,2 persent teenoor verlede jaar se 52 persent. Von Bachdam se vlak staan nou op 20,4 persent teenoor verlede jaar se 48,7 persent en water word steeds vanaf die Swakoppoortdam, asook van noordelike waterbronne na Von...