Tag: dan

Home dan
Saara sê droogtehulp begin eers plaaslik dan word dit nasionaal
Post

Saara sê droogtehulp begin eers plaaslik dan word dit nasionaal

Saara sê droogtehulp begin eers plaaslik dan word dit nasionaal Die toestand van weivelde word daagliks meer desperaat weens ‘n gebrek aan reën. Diegene wat staatmaak op reëngevoede gewasse in die noorde is reeds in die moeilikheid weens lae opbrengste. Groot droogtehulpplanne is nodig om Namibiërs deur die droë seisoen te dra. Kosmos 94.1 Nuus...

Veldhospitaal is goed ingerig, daar’s dan selfs lugreëling
Post

Veldhospitaal is goed ingerig, daar’s dan selfs lugreëling

Veldhospitaal is goed ingerig, daar’s dan selfs lugreëling Die sosiale aktivis Michael Amushelelo eis dat pasiënte wat in ‘n veldhospitaal gehuisves word omdat die Katutura Staatshospitaal opgeknap word, onmiddellik na ander gesondheidsfasiliteite geskuif word totdat die opknappingswerk klaar is. Hy sê mense het hom gekontak toe die pasiënte uit die Staatshospitaal verskuif is, en hy...

Gee geld, ‘dan bou ons genoeg huise’
Post

Gee geld, ‘dan bou ons genoeg huise’

Gee geld, ‘dan bou ons genoeg huise’ Die stedelike- en landelike ontwikkeling-ministerie het vroeër gesê hulle het ‘n agterstand van 30 000 huise wat gebou moet word. ‘n Totaal van 5 000 huise moet jaarliks gebou word vir die regering om die teikens van die Harambee-plan te bereik. In die 2020/21 finansiële jaar is daar...

‘Identifiseer eers water-probleme, los dit dan op’
Post

‘Identifiseer eers water-probleme, los dit dan op’

‘Identifiseer eers water-probleme, los dit dan op’ Dag 3 van die Kaïro-waterweek het water-ministers van verskeie lande in besprekings in aksie gesien oor die gebruik van water vir klimaat, veerkragtigheid en die omgewing. Die konferensie is gereël deur Egipte se ministerie van waterbronne en fokus op die bevordering van oor-sektorale samewerking en die daarstel van...