Tag: dankie

Home dankie
Prinses Kate sê dankie vir ondersteuning en privaatheid
Post

Prinses Kate sê dankie vir ondersteuning en privaatheid

Prinses Kate sê dankie vir ondersteuning en privaatheid Kate, Brittanje se prinses van Wallis, en haar man, prins William, is enorm geraak deur die boodskappe van ondersteuning wat ontvang is sedert sy haar kankerdiagnose aangekondig het. ‘n Woordvoerder van Kensington-paleis sê die Prins en Prinses is albei geweldig geraak deur die vriendelike boodskappe van mense...

Amper daar: Ben sê dankie
Post

Amper daar: Ben sê dankie

Amper daar: Ben sê dankie Die Zimbabwiese boer Ben Freeth is amper aan die einde van sy Walk for Justice waar hy eis dat die SADC-tribunaal weer ingestel word en dat sy beslissing vir vergoeding vir Zimbabwe se boere geïmplementeer word. Hy het sy ondersteuners bedank. Post navigation Source link

Ben Freeth sê dankie aan Namibiese burgers en boere
Post

Ben Freeth sê dankie aan Namibiese burgers en boere

Ben Freeth sê dankie aan Namibiese burgers en boere Die Namibiese Landbou-unie sê die stryd van Zimbabwiese boere om of hul grond terug te kry of vergoeding daarvoor te kry is aangrypend maar hy kan nie aan Ben Freeth se aksie deelneem nie. Die unie sê die SADC-tribunaal bestaan nie meer nie en dat Namibië...

Enrico sê dankie, en dit gaan elke dag beter
Post

Enrico sê dankie, en dit gaan elke dag beter

Enrico sê dankie, en dit gaan elke dag beter Die voormalige burgemeester van Rehoboth, Enrico Junius, sê dit gaan met hom baie goed en hy herstel daagliks meer. Dit kom na hy erge brandwonde in September 2022 opgedoen het. Junius sê hy oorweeg weer openbare diens, maar, eers later, en bedank die Namibiese gemeenskap vir...

Dankie vir N$18 per uur, maar …
Post

Dankie vir N$18 per uur, maar …

Dankie vir N$18 per uur, maar … Arbeidsminister Utoni Nujoma het onlangs ‘n minimum-loon van 18 Namibiese dollar per uur voorgestel en gesê hy wil die finale besprekings en kabinetsgoedkeuring dringend voltooi om teen die eerste kwartaal van volgende jaar die loon te implementeer. Hy sê vakbonde sal dan beter lone vir hul lede kan...

‘Ons het nie jou Agoa nodig nie maar dankie vir MIV-geld’
Post

‘Ons het nie jou Agoa nodig nie maar dankie vir MIV-geld’

‘Ons het nie jou Agoa nodig nie maar dankie vir MIV-geld’ Uganda het geen behoefte aan spesiale tarief-maatreëls van die Verenigde State nie. Dit is volgens president Yoweri Museveni, hoewel hy sê hy is bly dat die VSA sal voortgaan om MIV-medikasie te finansier. Maar, as dit nodig is, kan Uganda egter ook alleen die...

Jacques Nienaber sê dankie – Kosmos 94.1
Post

Jacques Nienaber sê dankie – Kosmos 94.1

Jacques Nienaber sê dankie Die Springbok-afrigter Jacques Nienaber het Suid-Afrika bedank vir hulle inspirasie om die All Backs te oorkom vir ‘n derde agteeenvolgende een-punt-oorwinnning. Die sege gisteraand het die Wêreldbeker-titel vir die vierde keer aan die Bokke besorg wat ‘n nuwe rekord is. Nienaber sê die oorwinning van 12-11 was vir al hulle ondersteuners...

Porridge Storage sê dankie vir ondersteuning – Kosmos 94.1
Post

Porridge Storage sê dankie vir ondersteuning – Kosmos 94.1

Porridge Storage sê dankie vir ondersteuning The Porridge Storage Centre geleë in die Havana informele nedersetting in die hoofstad, voorsien glimlagte, vrolikheid en vol mae aan kinders van alle ouderdomme. Die sentrum wat in Junie 2019 gestig is, voed minstens drie keer per week kinders van een en tot 16 jaar oud. Die sentrum beoog...