Tag: dat

Home dat
LP doen beroep dat embargo op Kuba gelig word
Post

LP doen beroep dat embargo op Kuba gelig word

LP doen beroep dat embargo op Kuba gelig word Namibië se geskiedkundige verbintenisse en bilaterale betrekkinge met Kuba het die Swapo parlementariër Shiimi Katoma genoop om ‘n mosie in die Nasionale Vergadering voor te lê vir Namibiërs om Kuba te ondersteun. Amerika het in 1960 ‘n handelsverbod op Kuba ingestel, wat Kuba se ekonomie aansienlik...

Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit
Post

Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit

Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit Die uiters jong Angolese kinders wat in hulle tradisionele drag houtlepels op die hoofstad se strate verkoop, is terug. Dit kom nadat die prokureur Kadhila Amoomo die kwessie uitgelig het, en die kinders toe vir ‘n ruk verdwyn het. Die internasionale betrekkinge-ministerie het die saak...

Idee dat ek ‘n ander land sal aanval is snert – Putin
Post

Idee dat ek ‘n ander land sal aanval is snert – Putin

Idee dat ek ‘n ander land sal aanval is snert – Putin Rusland se president Vladimir Putin sê hy het geen planne om enige Navo-lidland aan te val nie maar, as die Weste F-16-vegvliegtuie aan Oekraïne verskaf, sal hulle deur Russiese magte afgeskiet word. Rusland se inval in die Oekraïne in Februarie 2022 het die...

Cameron sê Israel keer dat voedsel Gaza bereik
Post

Cameron sê Israel keer dat voedsel Gaza bereik

Cameron sê Israel keer dat voedsel Gaza bereik Die Britse minister van Buitelandse Sake, David Cameron, beskuldig Israel dat hy aandring dat ʼn belangrike toegangsroete vir hulpverlening na Gaza gesluit word. Die Verenigde Nasies het na vyf maande van oorlog aangekondig ʼn kwart van die mense in die beleërde gebied is op die rand van...

Withuis vra weer dat Hamas-gyselaars vrygelaat word
Post

Withuis vra weer dat Hamas-gyselaars vrygelaat word

Withuis vra weer dat Hamas-gyselaars vrygelaat word Die Withuis het weer ʼn beroep op Hamas gedoen om vroue, bejaardes en gewonde gyselaars vry te laat en ʼn tydelike skietstilstand in die konflik met Israel te aanvaar. Hamas sê hy sal slegs ʼn ooreenkoms aanvaar wat gebaseer is op ʼn permanente skietstilstand, die beëindiging van die...

Namibiërs se eie skuld dat Chinese tenders kry – Smit
Post

Namibiërs se eie skuld dat Chinese tenders kry – Smit

Namibiërs se eie skuld dat Chinese tenders kry – Smit Die Tender Bulletin berig dat ses konstruksiekontrakte ter waarde van 2,14 miljard Namibiese dollar die afgelope paar weke aan Chinese konstruksiemaatskappye toegeken is. Onder hulle is Namfisa se “ivoortoring” ter waarde van 236,8 miljoen Namibiese dollar, wat aan die China State Construction Engineering Corporation, ‘n...

Headspring hou vol dat hulle die wet gehoorsaam
Post

Headspring hou vol dat hulle die wet gehoorsaam

Headspring hou vol dat hulle die wet gehoorsaam Headspring Investments, wat besig met uraaneksplorasie by Leonardville, se prosesse het verlede week skerp kritiek in die parlement ontlok van landbou-minister Calle Schlettwein. Die minister het onder meer gesê daar is ‘n behoefte aan ‘n omvattende, onafhanklike beoordeling van fasiliteite, prosesse en tegnologieë wanneer geologiese eksplorasieprojekte in...

Hoop dat toerisme verder vanjaar verbeter
Post

Hoop dat toerisme verder vanjaar verbeter

Hoop dat toerisme verder vanjaar verbeter Dit wil voorkom asof toerisme redelik goed vertoon en besettingsyfers vir Januarie is hoër as die syfers van 2019, voor die pandemie. Terwyl sake-toerisme nie goed presteer het nie sal daar ‘n verbetering kom met groot konferensies wat vanjaar plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Gitta Paetzold, die...

Winde beloof dat Wes-Kaap sonder beurtkrag sal wees
Post

Winde beloof dat Wes-Kaap sonder beurtkrag sal wees

Winde beloof dat Wes-Kaap sonder beurtkrag sal wees Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê beurtkrag plaas steeds ʼn ernstige demper op die provinsie se ekonomiese groei, vererger werkloosheid en raak inwoners se veiligheid en waardigheid. Hy het in die Paarl sy provinsiale rede gelewer. Winde sê die provinsie het sedert beurtkrag begin het, tussen 48,6...

Vrese dat sondebelasting mafia-staat sal skep
Post

Vrese dat sondebelasting mafia-staat sal skep

Vrese dat sondebelasting mafia-staat sal skep Tax Justice South Africa waarsku oor potensiële verhogings in sondebelasting wat in volgende week se begroting aangekondig sal word, kan die weg baan vir misdaad-netwerke en Suid-Afrika in die rigting van ‘n mafia-staat stuur. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting beduidende aksynsbelastingverhogings op alkohol en tabakprodukte...