Trump vra dat hooggeregshof eers verhoor opskort Oudpresident Donald Trump van Amerika het die land se hoogste hof gevra om ʼn Appèlhofbeslissing dat hy nie presidensiële immuniteit teen vervolging het nie, op te skort. ʼn Federale groot jurie het verlede jaar vier klagtes teen hom ingedien vir beweerde pogings om die uitslag van die 2020...
Tag: dat
Brittanje sien rooi na stelling dat tee en ‘n knippie sout sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is
Brittanje sien rooi na stelling dat tee en ‘n knippie sout sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is ‘n Amerikaanse wetenskaplike het ‘n trans-Atlantiese storm in ‘n teepot ontketen deur Brittanje raad te gee oor haar gunsteling warm drankie. Bryn Mawr College se chemie-professor Michelle Francl sê een van die sleutels tot ‘n perfekte koppie...
Jammer dat daar net eenheid is in tyd van hartseer en rou
Jammer dat daar net eenheid is in tyd van hartseer en rou Ontslape president Hage Geingob se regsadviseur en persoonlike vriend, Sisa Namandje, het eer gebring en gesê dis hartseer dat mense net verenig en versoenend optree in tye van rou. Gedenkdienste word by die Geingob-woning, Casa Rosalia, gehou. Namandje sê Geingob het stamwese gehaat...
Chemiese aanval in Brittanje bewys dat Rwanda-plan sal werk
Chemiese aanval in Brittanje bewys dat Rwanda-plan sal werk Die chemiese aanval in Clapham in Brittanje waar ‘n man wat asiel in Brittanje gekry het ‘n vrou en haar twee kinders met chemikalieë aangeval en beseer het, is in die nuus. Die verdagte, wat gevlug het maar bekend is, het ‘n kriminele rekord vir seksuele...
WGO smeek dat UNRWA befondsing nie gestaak word nie
WGO smeek dat UNRWA befondsing nie gestaak word nie Die Wêreldgesondheidsorganisasie het skenkers gemaan om nie befondsing aan die Verenigde Nasies se hulp- en werke-agentskap in Gaza te staak nie en voer aan dis nie die tyd om die mense van Palestina te versaak nie. Lande soos Amerika, die Verenigde Koninkryk, Duitsland en Kanada het...
DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word
DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word Die DA eis dat die bepaling in die Staatskoerant oor die verkryging van 2 500 megawatt kernkrag vir Suid-Afrika onmiddellik herroep word. Die elektrisiteitsminister, Kgosientsho Ramokgopa, het die energie-departement onder minister Gwede Mantashe opdrag gegee om met ‘n regverdige, deursigtige, bekostigbare en mededingende proses vir die verkryging van kernkrag...
Vreemd dat van Kent vir reiskoste blameer word: Amupanda
Vreemd dat van Kent vir reiskoste blameer word: Amupanda Hoër onderwys-minister Itah Kandjii-Murangi en haar persoonlike assistent, Lungenesia Uaseupani, is deur die teenkorrupsie-kommissie se direkteur, Paulus Noa, beveel om gesamentlik 69 000 Namibiese dollar in reistoelae terug te betaal. Dit was deel van die 952 000 dollar in reistoelae wat hulle in 2022 gekry het....
Boy George beskuldig Madonna dat sy “vol van haarself” is
Boy George beskuldig Madonna dat sy “vol van haarself” is In sy boek “Karma” praat Boy George oor sy eerste ontmoeting met Madonna in die 1980’s en vertel: “Madonna het saam met Sean Penn aangekom en gemaak asof sy my nie sien nie. Sy is alles wat op die verpakking geskryf staan maar, sy voeg...
Verwagting dat goudprys skerp sal daal
Verwagting dat goudprys skerp sal daal Die goudprys het Vrydag effe geklim na net onder 2 030 Amerikaanse dollar ‘n fynons maar, kenners meen die edelmetaal staan gereed om sy grootste verliese in ses weke aan te teken. Die rede daarvoor is die Amerikaanse Federale Reserwebank se aankondigings dat rentekoerse nie vinnig sal daal nie....
Business Insider berig dat Google besig is om honderde werkers af te dank
Business Insider berig dat Google besig is om honderde werkers af te dank Die besnoeiings is meestal in die groot kliënte verkoop-span, wat die maatskappy se grootste advertensie kliënte bedien. Die verslag noem dat baie van hulle werknemers afgedank of verskuif word omdat kunsmatige intelligensie hulle vervang. Google het die afgelope tyd Google Ads sy...