Studente-unie eis dat huurwetsontwerp voltooi word Die Studente-unie van Namibië het sy ontevredenheid uitgespreek oor vertragings met die inwerkingstelling van die Wetsontwerp op Huurbeheer. Huur is ‘n geruime tyd ‘n uitdaging in die land met die 1977 Huurordinans wat steeds van krag is maar, nie afgewing word nie. Daar is ook geen standaarde of vastegelde...
Tag: dat
AfriForum vra dat wysiging op onderwyswet verwerp word – Kosmos 94.1
AfriForum vra dat wysiging op onderwyswet verwerp word AfriForum doen ‘n beroep op gemeenskappe om die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering ten sterkste teen te staan. Die wetsontwerp, tans voor die Nasionale Raad van Provinsies, laat burgers toe om vanaf volgende week kommentaar daaroor te lewer. Die organisasie doen ‘n dringende beroep vir gemeenskapsbywoning van hierdie...
DA verheug dat Ramokgopa verantwoording moet doen – Kosmos 94.1
DA verheug dat Ramokgopa verantwoording moet doen Nadat die ANC voorheen heftig beswaar gemaak het teen ‘n DA-mosie om ‘n ad hoc-komitee te stig om oor die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, toesig te hou, het die regerende party nou ‘n ommekeer in die Nasionale Vergadering se Reëlskomitee gemaak. Die minister sal nou verslag doen...
Skande dat die ANC kaderontplooiing wil behou – Kosmos 94.1
Skande dat die ANC kaderontplooiing wil behou Die DA sê die ANC vertraag die onafwendbare deur die Konstitusionele Hof te nader om teen die Appèlhof se beslissing oor sy kaderontplooiingsrekords te appelleer. Die laer hof het die ANC verlede week opdrag gegee om die rekords van sy kaderontplooiingskomitee se vergaderings sedert 1 Januarie 2013 te oorhandig. Dit is die...
Vernederend dat Afrika so op Oekraïne, Rusland vir kos staatmaak – Kosmos 94.1
Vernederend dat Afrika so op Oekraïne, Rusland vir kos staatmaak Afrika-afgevaardigdes het verenig om oplossings te vind wat gemik is op voedselsekerheid regoor die vasteland op die onlangs-afgehandelde Africa Food Systems-spitsberaad in Tanzanië. Die afvaardiging het konsensus bereik oor praktiese optrede en oplossings wat Afrika se pogings sal aanvuur om voedselsekerheid te bereik. Die voormalige...
ANC se skuld dat brandstof so duur is – Kosmos 94.1
ANC se skuld dat brandstof so duur is Die DA beskuldig die ANC-regering dat hy weier om aandag te gee aan die dringende behoefte aan brandstofprys-hervorming, ondanks die instemming van belanghebbendes. Die party sê terwyl brandstofpryse aanhou styg, dien die ANC se gebrek aan optrede en fokus op belasting vir staatsbefondsing nie meer die belange...
Onmoontlik dat Esau nie die adminstratiewe werk voorberei het nie – Kosmos 94.1
Onmoontlik dat Esau nie die adminstratiewe werk voorberei het nie Die Fishrot-beskuldigde en voormalige minister van visserye, Bernhardt Esau, se borgtogaansoek duur steeds in die hoërhof deur regter David Munsu voort. Esau het vroeër gesê hy was nie betrokke met die papierwerk en administrasie nie en het staatgemaak op sy destydse permanente sekretaris vir die...
Staat verwerp aantyging dat Bester sy minnaares na Tanzanië ontvoer het – Kosmos 94.1
Staat verwerp aantyging dat Bester sy minnaares na Tanzanië ontvoer het Die Thabo Bester-saak bly in die nuus. Die staat het Nandipha Magudumana se bewering verwerp dat haar minnaar en veroordeelde moordenaar haar in ‘n motor gedwing en teen haar wil na Tanzanië geneem het. Sy het in die Bloemfonteinse Landdroshof om borgtog aansoek gedoen. Magudumana beweer sy is nie ‘n vlugrisiko nie,...
Geingob sê dis tyd dat Kuba en VSA vrede maak – Kosmos 94.1
Geingob sê dis tyd dat Kuba en VSA vrede maak Die 33ste Heldedag-herdenking het by die Onafhanklikheid-stadion in Windhoek plaasgevind met die President van Kuba, Miguel Diaz-Canel Bermudes, wat President Hage Geingob se eregas was. Geingob het Namibiese vryheidsvegter bedank, asook die Kubaanse regering vir hul onbaatsugtige hulp tydens en ná die vryheidstryd. Hy het...
Dis ‘n feit soos ‘n koei dat klimaatsverandering koeie benadeel – Kosmos 94.1
Dis ‘n feit soos ‘n koei dat klimaatsverandering koeie benadeel ’n Navorsingstudie wat in Environmental Research Letters verskyn, waarsku dat meer as ‘n miljard koeie wêreldwyd teen die einde van die eeu hittespanning sal ervaar as koolstofvrystellings hoog is. Navorsers van die Universiteite van Kaapstad, KwaZulu-Natal en Chicago het bevind hoë vogtigheid benadeel beeste, en...