Tag: dat

Home dat
Esau ontken dat hy visvangkwotas aan Namgomar Pesca toegeken het – Kosmos 94.1
Post

Esau ontken dat hy visvangkwotas aan Namgomar Pesca toegeken het – Kosmos 94.1

Esau ontken dat hy visvangkwotas aan Namgomar Pesca toegeken het Bernhardt Esau, die voormalige minister van visserye hulpbronne en Fishrot-beskuldige, het ontken dat hy visvangkwotas aan Namgomar Pesca Limitada, ‘n Angolese maatskappy toegeken het. Esau het vandag in sy getuienis by sy formele borgtogaansoek in die Windhoekse hoërhof aan regter David Mungunda gesê hy was...

Trump vra dat 6 Januarie-verhoor tot 2026 uitgestel word – Kosmos 94.1
Post

Trump vra dat 6 Januarie-verhoor tot 2026 uitgestel word – Kosmos 94.1

Trump vra dat 6 Januarie-verhoor tot 2026 uitgestel word Oudpresident Donald Trump het die distriksregter Tanya Chutkan in Washington gevra om spesiale raadgewer Jack Smith se voorstel te verwerp dat sy verkiesingsverhoor in Januarie volgende jaar aangehoor word. Trump loop tans voor in die wedloop om as Republikeinse presidentskandidaat gekies te word. Hy het op 3 Augustus in Washington onskuldig gepleit op aanklagte dat...

VN eis dat Sudan gevegte staak – Kosmos 94.1
Post

VN eis dat Sudan gevegte staak – Kosmos 94.1

VN eis dat Sudan gevegte staak Die Verenigde Nasies sê meer as 4 miljoen mense het weens die oorlog in Sudan gevlug en is in die land verplaas en lewe as vlugtelinge reg oor die streek. Die afgelope vier maande se gevegte tussen die Sudanese weermag en die paramilitêre groep, Rapid Support Forces, het die hoofstad Khartoem vernietig en aanvalle...

Teleurstellend dat Paaie-owerheid al weer reuse-tender aan buitelanders gee – Kosmos 94.1
Post

Teleurstellend dat Paaie-owerheid al weer reuse-tender aan buitelanders gee – Kosmos 94.1

Teleurstellend dat Paaie-owerheid al weer reuse-tender aan buitelanders gee Reaksie word ontvang op die aankondiging van die Paaie-owerheid dat die tender vir die rehabilitasie van die Karibib-Usakos roete aan die Zhong Mei Engineering-groep toegeken is. Dit kontrak is 343.7 miljoen Namibiese dollar werd. Die owerheid voeg by daar is vier plaaslike firmas wat geringe werk...

Onwaarskynlik dat taxibestuurs terugkeer werk toe – Kosmos 94.1
Post

Onwaarskynlik dat taxibestuurs terugkeer werk toe – Kosmos 94.1

Onwaarskynlik dat taxibestuurs terugkeer werk toe Die Nasionale taxi-raad Santaco sê dit is onwaarskynlik dat taxibestuurders môre sal terugkeer werk toe. Die provinsiale sekretaris, Ryno Saaiers, sê daar is nog nie vordering gemaak met die onderhandelings oor die taxi-staking nie. Hulle sou vanoggend met die minister van vervoer vergader het maar dit het nog nie...

Stad Windhoek ontken dat sy kragtariewe bekend is – Kosmos 94.1
Post

Stad Windhoek ontken dat sy kragtariewe bekend is – Kosmos 94.1

Stad Windhoek ontken dat sy kragtariewe bekend is Stad Windhoek ontken ten sterkste berigte in plaaslike media oor sy kragtariewe en die gepaardgaande stygings oor die volgende drie jaar. Die Stad het wel sy energiebeleid bekend gestel en dit is goedgekeur deur die Elektrisiteitsbeheerraad. Woordvoerder Celie Kapolo sê terwyl die beleid kragtarief-bepalings maak, het die...

Cyril vra dat Afrika op VN Veiligheidsraad moet dien – Kosmos 94.1
Post

Cyril vra dat Afrika op VN Veiligheidsraad moet dien – Kosmos 94.1

Cyril vra dat Afrika op VN Veiligheidsraad moet dien President Cyril Ramaphosa het oproepe herhaal dat bestaande internasionale bestuursmatige meganismes by die Rusland-Afrika-beraad in die Russiese stad St. Petersburg versterk moet word. Hy het ook beklemtoon dat die groter deelname van lande inklusiwiteit sal bevorder. Ramaphosa het die afgevaardigdes ook verseker dat Afrika Kontinentale Vryhandels-gebiede...

LPO vra dat droogtehulp terugwerkend is, uitgebrei word – Kosmos 94.1
Post

LPO vra dat droogtehulp terugwerkend is, uitgebrei word – Kosmos 94.1

LPO vra dat droogtehulp terugwerkend is, uitgebrei word Die Lewendehawe Produsente-organisasie het gesprekke met die direktoraat van landbouvoorligting en ingenieursdienste in die landbouministerie gevoer oor die droogtehulp. Die droogtehulp wat is net van toepassing vir die tydperk Julie tot Desember 2023 en sluit net sekere streke in. Die organisasie het versoek om die tydperk vir...