Brandstofdampe veroorsaak blykbaar dat seun in kragopwekker val, sterf ‘n Formele nadoodse ondersoek is in die Otjozondjupa-streek geopen nadat die 13-jarige seun op sy pa se kragopwekker dood aangetref is. Volgens die kind se pa, vermoed hy dat hy brandstofdampe ingekry het en so geval het. Die kind is dood verklaar by sy aankoms by...
Tag: dat
Hulpskema ontken dat 8 000 Wits-studente nog nie toelae ontvang het nie – Kosmos 94.1
Hulpskema ontken dat 8 000 Wits-studente nog nie toelae ontvang het nie Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente in die buurland sê hy het die verwerking van studentetoelaes versnel. Hy voeg egter by die spoed en omvattende vrystelling van fondse hang deels daarvan af dat relevante en toepaslike inligting oor studenteregistrasie die organisasie betyds bereik. Wits beweer meer as 8...
Vra nou dat grond teruggegee word – Kosmos 94.1
Mayweather in SA: Vra nou dat grond teruggegee word Vars van sy Zimbabwiese besoek waar hy mense aangemoedig het om vir President Emmerson Mnangagwa te stem, het die Amerikaanse afgetrede bokser Floyd Mayweather aangedoen in Suid-Afrika in wat hy die motherland-toer noem. Die doel is om fondse in te samel vir jongmense wat by boks...
AfriForum verwelkom Appèlhof-uitspraak dat Zuma moet terug tronk toe – Kosmos 94.1
AfriForum verwelkom Appèlhof-uitspraak dat Zuma moet terug tronk toe AfriForum het die Konstitusionele Hof se besluit verwelkom om die Appèlhof se beslissing te handhaaf, dat oudpresident Jacob Zuma moet terugkeer tronk toe om sy vonnis te voltooi. Die Departement van Korrektiewe Dienste het probeer om te appelleer teen die Appèlhof se uitspraak in November verlede...
Hoogtyd dat Afrika malaria-entstowwe ontvang – Kosmos 94.1
Kamwi: Hoogtyd dat Afrika malaria-entstowwe ontvang ‘n Voormalige Namibiese gesondheidsminister sê dit is hoogtyd dat malaria-entstowwe in Afrika-lande versprei word. Dit volg nadat die Wêreldgesondheids-organisasie aangedui het dat 12 Afrika-lande oor die volgende twee jaar 18 miljoen dosisse malaria-entstof sal ontvang. Die WGO sê in 2021 het 95 persent van die wêreldwye malaria-gevalle in Afrika...
BIG sê toelaag sou gekeer het dat 45 kinders van wanvoeding sterf – Kosmos 94.1
BIG sê toelaag sou gekeer het dat 45 kinders van wanvoeding sterf Die Basic Income Grant-koalisie in Namibië sê hy het met skok verneem van 45 kinders wat in die eerste ses maande in Omaheke aan wanvoeding dood is met meer as 130 gevalle wat aangemeld is. Dr. Basilius Kasera, ‘n ekonomiese teoloog by Unam en...
Ekonoom stem saam dat repokoers nog lank hoog sal bly – Kosmos 94.1
Ekonoom stem saam dat repokoers nog lank hoog sal bly Reaksie word ontvang op die aanmerkings deur die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank Lesetja Kganyago, dat die repokoers nie binnekort verlaag sal word nie. Kganyago sê die bank sal volhou met sy streng monetêre beleid in ‘n poging om volgehoue inflasie te laat daal. Omdat...
Recon ontken berigte dat hy uit Kavango onttrek – Kosmos 94.1
Recon ontken berigte dat hy uit Kavango onttrek ReconAfrica ontken bewerings deur National Geographic dat hy sy bedrywighede in die Kavango-bekken staak met talle personeel wat reeds die gebied verlaat het. Volgens die publikasie is Recon besig om sy bedrywighede na Zimbabwe te verskuif. Die maatskappy het onlangs teleurstellende uitslae in die drie putte aangekondig...