Vleisraad, veeartsenydienste skop databasis-veldtog af Die Vleisraad van Namibië in samewerking met die Direktoraat Veeartsenydienste begin met ‘n data-opruimingsveldtog. Die veldtog het spesifiek betrekking op geregistreerde veehandelsmerke en veesensusdata, en moet gedoen word weens ‘n groot aantal ongebruikte veehandelsmerke en verouderde veehouer-inligting op die nasionale databasis. Die doel is om die nasionale databasis skoon te...
November 16, 2024