Suid-Afrika vry na beleggings by Davos Brand South Africa hoop om vertroue by beleggers by die Wêreld Ekonomiese Forum in te boesem en hul ingesteldheid van onsekerheid na vertroue te verskuif. Die wêreldleierskonferensie in Davos, Switserland, is gister afgesluit. Brand SA se waarnemende uitvoerende hoof, Sithembile Ntombela, beklemtoon deursigtigheid was bo-aan die agenda tydens die...
December 17, 2024
Tag: Davos
Home
Davos
Post
January 18, 2024January 18, 2024Uncategorized
Davos: Saoedi vra wapenstilstand in Gaza
Saoedi-Arabië het tydens die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, sy oproep vir ‘n onmiddellike wapenstilstand in Gaza herhaal, sowel as ‘n einde aan die toenemende onbestendigheid in die Rooi See. Saoedi-Arabië se buitelandse sake-minister, Prins Faisal bin Farhan bin Abdullah, het tydens ‘n sitting oor die beveiliging van ‘n onsekere wêreld gesê die onmiddellike...
Post
January 16, 2024January 16, 2024Uncategorized
Wêreldleiers daal op Davos neer
Wêreldleiers daal op Davos neer Die 2024 Wêreld Ekonomiese Forum het in Davos, Switserland, begin en fokus op die leiers se pogings om teen 2050 oor te beweeg na ‘n koolstof-neutrale en natuur-positiewe wêreld. Die weeklange forum sal fokus op die uitdagings om bekostigbare, veilige en inklusiewe toegang tot energie, voedsel en water te verseker....