Tag: DBV

Home DBV
DBV blok verskeping van skaap in Oos-Kaap
Post

DBV blok verskeping van skaap in Oos-Kaap

DBV blok verskeping van skaap in Oos-Kaap Die Nasionale Raad van DBV’s het die laai van 6 518 skaap op die Al Messilah-skip in die Oos-Kaap gekeer weens ‘n virus-uitbreking. Die diere het pustulêre dermatitis opgedoen, wat oorgedra kan word aan mense. Die woordvoerder van die DBV Jacques Peacock beklemtoon die erns van die situasie...

DBV trek sy neus op vir trofeejag
Post

DBV trek sy neus op vir trofeejag

DBV trek sy neus op vir trofeejag Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging in die buurland is onomwonde gekant teen die jag van diere vir vertoon, vermaak of sport. Hy het ‘n Noord-Kaapse privaat skool veroordeel vir die bevordering van ‘n wild- en jagveiling met die prys wat die jag van ‘n leeuwyfie in Tosca van 40 000...

DBV: ‘Dollar a day-veldtog’ – Kosmos 94.1
Post

DBV: ‘Dollar a day-veldtog’ – Kosmos 94.1

DBV: ‘Dollar a day-veldtog’ Die nie-winsgewende organisasie, die Dierebeskermingsvereniging van Namibië, werf nuwe lede om aan te sluit teen 365 Namibiese dollar per jaar, wat 1 Namibiese dollar per dag is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Sylvia Breitenstein, die DBV se operasionele bestuurder, wat verduidelik dat hulle lede ‘n kollektiewe stem moet hê wanneer...

DBV verleen hulp in brand
Post

DBV verleen hulp in brand

DBV verleen hulp in brand Die Kaap die Goeie Hoopse Dierebeskermingsvereniging is besig met soek-en-reddingspogings in Simonstad. Inspekteurs fynkam die brandgeteisterde gebiede vir enige diere wat dalk brandwonde opgedoen het en hulp nodig het. Die span sal aanhou soek totdat hulle seker gemaak het elke dier wat hulp nodig het, het dit ontvang. Die DBV...

DBV gesels oor die jaar wat was, en wat voorlê
Post

DBV gesels oor die jaar wat was, en wat voorlê

DBV gesels oor die jaar wat was, en wat voorlê Die Dierebeskermingsvereniging van Namibië bestaan uit sy Windhoek-skuiling asook sewe ander takke regoor die land. Die DBV speel ‘n deurslaggewende rol in die redding en bystand van diere wat verwaarloos, weggegooi en mishandel word. Hulle word hoofsaaklik gefinansier deur skenkings van die publiek en besighede,...

DBV dien beswaar in teen Gqeberha-ontginning
Post

DBV dien beswaar in teen Gqeberha-ontginning

DBV dien beswaar in teen Gqeberha-ontginning Die Nasionale Raad van DBV’s in Suid-Afrika sê hy het amptelik appèl aangeteken teen die voorgestelde 3D seismiese opname aan die suidoostelike kus van die land. Die multinasionale geowetenskap-tegnologiemaatskappy, CGG Services SAS, beplan om olie en gas in die kusgebied wat van Gqeberha tot Plettenbergbaai strek, te ontgin. Die...

Ondersteun vanaand die DBV by Animals by Night
Post

Ondersteun vanaand die DBV by Animals by Night

Ondersteun vanaand die DBV by Animals by Night Die Windhoekse Dierebeskermingsvereniging bied vanaand om ses-uur sy jaarlikse Animals By Night aan by The Village in Windhoek. Die musikante Jacob & Taylor en PD Stoman sal optree, Paulo Coelho sal jou laat lag, sewe kunstenaars sal skilder, aangebied deur Something Artsy, en daar sal ‘n fantastiese...

DBV waarsku Namibiërs teen dieremishandeling – Kosmos 94.1
Post

DBV waarsku Namibiërs teen dieremishandeling – Kosmos 94.1

DBV waarsku Namibiërs teen dieremishandeling Die Dierebeskermings-vereniging waarsku alle Namibiërs dat die Dierebeskermingswet toegepas sal word wanneer diere mishandel word. Dit volg nadat hul tak op Lüderitz ‘n klag by die Namibiese polisie aanhangig gemaak teen ‘n man wat gesien is waar hy ‘n hond langs ‘n openbare vullisdrom wreed doodgeslaan het. Volgens die DBV...

DBV op Lüderitz kla man aan wat hond doodslaan – Kosmos 94.1
Post

DBV op Lüderitz kla man aan wat hond doodslaan – Kosmos 94.1

DBV op Lüderitz kla man aan wat hond doodslaan ‘n Strafregtelike saak is deur die Dierebeskermings-vereniging van Lüderitz by die Namibiese polisie aanhangig gemaak teen ‘n man wat gesien is waar hy ‘n hond langs ‘n openbare vullisdrom wreed doodgeslaan het. Volgens die DBV word nog twee mans by die saak betrek, asook ‘n vrou...