Varsities kry grootste deel van begroting Die minister van hoër onderwys, Itah Kandji-Murangi, het in haar begrotingsrede in die Nasionale Vergadering gesê die hoër onderwys-instellings het meer as ‘n biljoen Namibiese dollar gekry, wat na die Studentehulpfonds Nsfaf, die Universiteit van Namibië en die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie gaan. Die begrotingsrede deur die...
Tag: deel
Namibië neem in 7 sportkodes deel by Afrikaspele
Namibië neem in 7 sportkodes deel by Afrikaspele Namibië stuur ‘n span van 78 verteenwoordigers na die 13de Afrikaspele wat Vrydag in Ghana afskop, tot 23 Maart. Namibiërs sal in sewe sportkodes deelneem. Atletiek Namibië het die grootste aandeel van 25 atlete, saam met ‘n gesamentlike 30 spelers in die nasionale mans- en vrouekrieketgroepe, die...
Vryheidsfront deel hul manifes – Kosmos 94.1
Vryheidsfront deel hul manifes Die Vryheidsfront Plus sê dit is tyd om Suid-Afrika te herstel en te herbou sonder die ANC. Na drie dekades van wat hulle beskryf as vernietiging en bankrotskap onder die ANC-regering, glo die VF Plus verandering is nodig. Hulle manifes bied ‘n boodskap van hoop, fokus op veelparty-regerings, ‘n vryemark-ekonomie en...
Miskruiers wys hul liefde deur vrag te deel
Miskruiers wys hul liefde deur vrag te deel ‘n Professor aan die Universiteit van die Witwatersrand, Marcus Byrne, sê voor hulle paar, werk sommige miskruier-mannetjies en wyfies saam om hul broei-bolletjies na ‘n onbekende plek te skuif. Miskruiers is bekend daarvoor om die mis vir verskeie gebruike te versamel. Een hiervan word ‘n broei-bolletjie genoem,...
Walvis vandag 30 jaar deel van Namibië
Walvis vandag 30 jaar deel van Namibië Dit is vandag presies 30 jaar wat Walvisbaai formeel deel geword het van Namibië. Resolusie 435 van 1978 het verklaar dat die territoriale integriteit en eenheid van Namibië verseker moet word deur die herintegrasie van Walvisbaai binne sy grondgebied. Na onafhanklikheid in 1990 het Walvisbaai steeds onder Suid-Afrika...
Pearl Jam deel eerste nuwe musiek na vier jaar
Pearl Jam deel eerste nuwe musiek na vier jaar Pearl Jam het ‘n nuwe enkelsnit vrygestel, met die titel Dark Matter. Die opwindende, kitaar-swaar snit is die titelsnit op die rockgroep se komende 12de langspeelplaat, wat op 19 April uitgegee word. Dark Matter is binne drie weke opgeneem. ’n Nuusplasing op die groep se webwerf wys...
Nam-veterane neem aan Meesterskrieket-wêreldbeker deel
Nam-veterane neem aan Meesterskrieket-wêreldbeker deel Die Veterane Krieketvereniging van Namibië Bo-40-span sal van môre tot 1 Maart aan die eerste Internasionale Meesterskrieket-oor-40-wêreldbeker in Kaapstad, Suid-Afrika, deelneem. Namibië is in Poel A saam met Engeland, Australië, Zimbabwe, Kanada en die VSA. Kosmos 94.1 Nuus het met die kaptein van die span, Nicolaas Buys, gesels wat sê...
Sacky Shangala deel van sy ervaringe met Geingob
Sacky Shangala deel van sy ervaringe met Geingob Die voormalige spesiale assistent van wyle president Hage Geingob, Sacky Shanghala, wat later in Geingob se administrasie as prokureur-generaal en justisie-minister gedien het, vertel van oomblikke wat hy met die president gedeel het. Shanghala het Geingob die eerste keer in 1999 ontmoet terwyl hy Regte aan die...
Elke deel van vangste in visbedryf moet benut word
Elke deel van vangste in visbedryf moet benut word Die stigterslede van die nuwe Namibia Ocean Cluster het hulle daartoe verbind om vermorsing tot die minimum te beperk en die sosio-ekonomiese voordele van elke vis wat in Namibië geoes word, ten volle te ontgin. Dié verbintenis is by ’n openbare geleentheid in Walvisbaai geformaliseer waar...
Madiba is volksbesit, ‘n deel van SA se erfenis
Madiba is volksbesit, ‘n deel van SA se erfenis Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, sê oud-president Nelson Mandela is ‘n integrale deel van die Suid-Afrika se erfenis. Die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap het verlede maand, saam met die departement en die Robbeneiland-museum, ‘n appèlaansoek ingedien oor die Hooggeregshofbeslissing oor die ongeoorloofde uitvoer van...