Mauritius dekriminaliseer gay seks, Ekandjo gryp na Bybel Mauritius se hoogste hof het in ‘n landmerk-uitspraak gay seks gedekriminaliseer en sê die verbod weerspieël die koloniale era, eerder as inheemse Afrika-waardes. Die gay man wat die saak aanhangig gemaak het, sê hy is “nou vry om sonder vrees lief te hê wie ek wil”. Die...
November 6, 2024