Suidelike dele kan reën verwag Die bekende Namibiese weerkenner van Aranos, George van der Merwe, het goeie nuus vir die suidelike dele vandag, veral die suidweste wat goeie reën kan ontvang. Maar, dis nie al nie, daar is ‘n goeie kans vir nog buie volgende week, meer noord in die land. Post navigation Source link
Tag: dele
RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide
RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide Die Paaie-owerheid sê verskeie dele van die MR118 roete tussen Rosh Pinah en Oranjemund is net oop vir eenrigting-verkeer. Die owerheid sê hy is besig met opknappingswerk wat reeds op 31 Januarie begin het en sal duur tot rondom 9 Julie vanjaar. Stop-ry aksies is reeds...
Brandgevaar steeds hoog in dele van SA
Brandgevaar steeds hoog in dele van SA Die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Kaapstad het ʼn waarskuwing uitgereik dat toestande vir veldbrande tot minstens môre sal voortduur. Die Groter Oudtshoorn en Kannalandgebied gaan gebuk onder warm tot baie warm temperature. Gekoppel met droë toestande en sterk wind kan dit aanleiding gee tot wegholveldbrande of bosbrande, of bestaande...
Voedselhulp in dele van Sudan gestaak
Voedselhulp in dele van Sudan gestaak Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram het voedselhulp in sommige dele van Sudan se staat Gezira tydelik opgeskort namate gevegte in die gebied uitbrei. Sowat 300 000 mense het in ‘n kwessie van dae uit Gezira gevlug sedert botsings verlede week Vrydag uitgebreek het. Die program sê dat sy spanne...