Tag: demokrasie

Home demokrasie
Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie
Post

Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie

Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie Die politieke ontleder, professor Dirk Kotze, sê oudpresident Jacob Zuma se planne om die Grondwet te wysig om ʼn oop stemstelsel toe te laat, bedreig demokrasie. Zuma sê hy gaan die Grondwet en kieswette verander as sy uMkhonto we Sizwe-party die verkiesing op 29 Mei wen. Dit...

Russiese demokrasie is deursigtig – Putin
Post

Russiese demokrasie is deursigtig – Putin

Russiese demokrasie is deursigtig – Putin President Vladimir Putin sê Rusland se demokrasie is meer deursigtig as baie in die Weste. Sy reaksie kom te midde van vroeë verkiesingsuitslae wat daarop dui dat hy in die presidentsverkiesing byna 88-persent van die stemme op hom verenig het, in ‘n verkiesing waarin geen geloofwaardige opposisiekandidaat toegelaat is...

‘Spioenasiewetsontwerp ongrondwetlik, bedreiging vir demokrasie’
Post

‘Spioenasiewetsontwerp ongrondwetlik, bedreiging vir demokrasie’

‘Spioenasiewetsontwerp ongrondwetlik, bedreiging vir demokrasie’ AfriForum is sterk gekant teen die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette en veroordeel dit as ongrondwetlik en ‘n bedreiging vir demokratiese waardes. Die organisasie spreek diep kommer uit oor die risiko van onbeheerde toesigmagte en moontlike misbruik, en waarsku teen die moontlike inbreuk op vryheid en privaatheid. Jacques Broodryk van AfriForum...

2024 is reuse-geleentheid vir Afrika en demokrasie – Steytler
Post

2024 is reuse-geleentheid vir Afrika en demokrasie – Steytler

2024 is reuse-geleentheid vir Afrika en demokrasie – Steytler ‘n Derde van Afrikane sal vanjaar na die stembus gaan in algemene verkiesings in 14 lande. Dit sluit die geteisterde Mali, Tsjad en Burkina Faso in, as die juntaleiers hul woord hou. In ons streek, stem Namibië, Suid-Afrika, Botswana en Mosambiek ook vanjaar. Die bekende plaaslike...

Afrika-jeug hou nie veel van demokrasie nie
Post

Afrika-jeug hou nie veel van demokrasie nie

Afrika-jeug hou nie veel van demokrasie nie Nyasha Mpani van die Data4Governance Alliance het data van ‘n Afrobarometerverslag aangebied wat beklemtoon dat hoewel die jeug oor die algemeen demokrasie ondersteun en verkies, ‘n meerderheid van 18- tot 35-jariges ontevredenheid met die stand van demokrasie in Afrika uitspreek. Hierdie ontevredenheid het implikasies vir snellers wat die...

De Lille sê SA het in ’94 ingewikkelde demokrasie geërf
Post

De Lille sê SA het in ’94 ingewikkelde demokrasie geërf

De Lille sê SA het in ’94 ingewikkelde demokrasie geërf Die leier van die GOOD-party, Patricia de Lille, sê Suid-Afrika se nuwe demokrasie wat die land in 1994 geërf het, was wyd en ingewikkeld. Sy voeg by burgers moet nie die struikelblokke onderskat waarvoor hulle te staan gekom het met die transformasie van elke faset...

Putin en Hamas wil demokrasie vernietig – Biden
Post

Putin en Hamas wil demokrasie vernietig – Biden

Putin en Hamas wil demokrasie vernietig – Biden Die Amerikaanse president Joe Biden sê die Hamas-groep en die Russiese president Vladimir Putin verteenwoordig verskillende bedreiginge, maar het een ding in gemeen: Hulle wil albei naburige demokrasieë vernietig. Die president het ʼn toespraak in sy kantoor gehou ná sy blitsbesoek aan Israel. Sedert die Israel-Hamas-konflik begin...

Trump is grootste bedreiging vir demokrasie in geskiedenis van VSA
Post

Trump is grootste bedreiging vir demokrasie in geskiedenis van VSA

Trump is grootste bedreiging vir demokrasie in geskiedenis van VSA ‘n Voormalige werknemer in die Withuis tydens Donald Trump se administrasie, Cassidy Hutchinson, sê haar voormalige baas is die grootste bedreiging vir demokrasie in die geskiedenis van die VSA. Sy het met Jake Tapper van CNN gepraat en sê sou Trump ‘n tweede termyn kry,...

Israel glo steeds in demokrasie – Kosmos 94.1
Post

Israel glo steeds in demokrasie – Kosmos 94.1

Israel glo steeds in demokrasie Protesoptrede in Israel in verband met die aanpassings aan die land se regstelsel duur voort. Premier Benjamin Netanyahu se brose koalisie-regering bly onder druk en volgens die land se voormalige minister van justisie en ook buitelandse sake, Tzipi Livni, is die land erg verdeel. Post navigation Source link

Georgia val demokrasie aan – Giuliani – Kosmos 94.1
Post

Georgia val demokrasie aan – Giuliani – Kosmos 94.1

Georgia val demokrasie aan – Giuliani Daar word verwag dat oud-president Donald Trump homself vandag aan owerhede in Fulton County, Georgia sal oorhandig. Hy word laat namiddag verwag. Intussen het die voormalige burgemeester van New York, Rudy Giuliani homself reeds oorhandig. Hy het uitdagings met regskostes en volgens Amerikaanse media hou Trump ‘n dinee vir hom hou waar...