Tag: den

Home den
Den Haag: Namibië vandag aan die beurt
Post

Den Haag: Namibië vandag aan die beurt

Den Haag: Namibië vandag aan die beurt Namibië sal vandag voorleggings by die Internasionale Geregtigheidshof in Den Haag oor die besetting van Gaza doen. Die regering het onder skoot gekom omdat ‘n Keniaanse professor, Phoebe Okowa, die land by die hof sal verteenwoordig. Volgens die ministerie van justisie is sy gekies as gevolg van haar...

Den Haag hoor van Israel se menseregte vergrype
Post

Den Haag hoor van Israel se menseregte vergrype

Den Haag hoor van Israel se menseregte vergrype Die Palestynse minister van Buitelandse Sake, Riyad al-Maliki, sê die volksmoord in Gaza is die gevolg van dekades se straffeloosheid en gebrek aan optrede. Die Internasionale Geregshof het die week begin met verhore oor die regsgevolge van Israel se besetting van Palestynse gebiede sedert 1967. ʼn Ongekende...

Nakuta meen Ovaherero het geleentheid in Den Haag
Post

Nakuta meen Ovaherero het geleentheid in Den Haag

Nakuta meen Ovaherero het geleentheid in Den Haag Die aansoek deur Suid-Afrika by die Internasionale Hof van Geregtigheid oor volksmoord in Palestina, kan moontlik ‘n geleentheid wees vir die Ovaherero-volk. Plaaslike berigte lui dat die media ombud, John Nakuta van mening is die geraakte gemeenskappe met die nuwe president Nangolo Mbumba moet vergader om ‘n...

Geingob kehrt von Krebs-Behandlung in den USA zurück
Post

Geingob kehrt von Krebs-Behandlung in den USA zurück

Präsident Hage Geingob (Archivaufnahme); © Office of the Namibian President Präsident Hage Geingob ist von seiner Krebs-Behandlung in den USA zurückgekehrt. Das teilte das Präsidialamt mit. Nähere Angaben zur Art der Behandlung wurden nicht gemacht. In einem Statement heißt es lediglich, dass es sich um eine neuartige Behandlungsform handele, die sich noch in der Testphase...

Präsident Geingob unterzieht sich Krebsbehandlung in den USA
Post

Präsident Geingob unterzieht sich Krebsbehandlung in den USA

Geingob reist zur Krebsbehandlung in die USA (Archivaufnahme); © Prime Rose Harases/Nampa  Präsident Hage Geingob ist gestern in die USA aufgebrochen, um sich dort einer neuartigen Krebstherapie zu unterziehen. Nähere Angaben zur Behandlung machte das Präsidialamt nicht. In einem Statement hieß es dazu lediglich, dass er auf Einladung von führenden Medizinern nach Los Angeles fliege....

Nog ‘n klag teen Israel in Den Haag
Post

Nog ‘n klag teen Israel in Den Haag

Nog ‘n klag teen Israel in Den Haag Die Palestynse Departement van Buitelandse Sake het Chile en Mexiko se versoek verwelkom vir die Internasionale Strafhof om misdade teen burgerlikes in die oorlog tussen Israel en Gaza te ondersoek. Israeliese aanvalle het geweldige skade in die Gaza-strook veroorsaak sedert Hamas-vegters op 7 Oktober verlede jaar ‘n...

SA was oortuigend in Den Haag
Post

SA was oortuigend in Den Haag

SA was oortuigend in Den Haag ʼn Dosent aan die Universiteit van Suid-Afrika, Mametlwe Sebei, sê Suid-Afrika se regspan het ʼn oortuigende saak gestel toe hy Israel in die Internasionale Geregshof van volksmoord beskuldig het. Suid-Afrika het aangevoer Israel se militêre aanslag op Gaza oortree die Volksmoordkonvensie van 1948. Israel ontken dit. Sebei sê Suid-Afrika...

SA se aansoek in Den Haag is geskiedkundig
Post

SA se aansoek in Den Haag is geskiedkundig

SA se aansoek in Den Haag is geskiedkundig Die Verenigde Nasies se spesiale rapporteur oor die Reg op Gesondheid, Tlaleng Mofokeng, sê Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel voor die Internasionale Geregshof het uiting gegee aan die stem en die morele gesag van die globale suidelike lande. Suid-Afrika het Donderdag sy mondelinge betoog gelewer, en sy...

Nog lof vir Suid-Afrika vir sy Den Haag-aansoek
Post

Nog lof vir Suid-Afrika vir sy Den Haag-aansoek

Nog lof vir Suid-Afrika vir sy Den Haag-aansoek Die Palestynse assistent-minister van Buitelandse Sake vir Multilaterale Betrekkinge, Ammar Hijazi, het sy dank uitgespreek vir Suid-Afrika se regsgeding voor die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland. Die belangrikste hof van die Verenigde Nasies het met sy verhoor begin oor Suid-Afrika se bewering van volksmoord oor...

ACDP glo nie SA sal volksmoord in Den Haag kan bewys nie
Post

ACDP glo nie SA sal volksmoord in Den Haag kan bewys nie

ACDP glo nie SA sal volksmoord in Den Haag kan bewys nie Die ACDP glo Suid-Afrika sal nie kan bewys Israel se bedoeling is volksmoord teen die Palestyne soos die Konvensie op Menseregte vereis nie. Die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland hoor vandag en môre Suid-Afrika se volksmoord-saak teen Israel aan. Die ACDP-leier...