Dennis Noa borg tydens appèl geweier Die voormalige leerlingdokter Dennis Noa is borg tydens sy appèl geweier. Windhoek-landdros Victor Nyazo meen dat die 29-jarige Noa nie ‘n goeie kans op sukses in sy appèl sal hê nie en meen dit is nie in die reg se beste belang om hom vry te laat nie. Noa...
Tag: Dennis
Dennis Noa gaan appelleer – Kosmos 94.1
Dennis Noa gaan appelleer Dennis Noa, wat verlede week agt jaar tronk toe gestuur is vir verkragting gaan appelleer teen sy skuldigbevinding. Die mosie daarvoor is reeds by die hof in Katutura ingedien. Noa is op 22 Januarie skuldig bevind aan die verkragting van ‘n manlike breinbeseerde pasiënt by die Katutura-staatshospital waar hy ‘n leerling...
Dennis Noa kry 8 jaar tronkstraf
Dennis Noa kry 8 jaar tronkstraf Die 29-jarige leerlingdokter Dennis Noa is ‘n vonnis van 8 jaar tronkstraf opgelê in die Windhoek-streekshof. Dit kom na hy op 22 Januarie skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n breinbeseerde manlike pasiënt by die Katutura-hospitaal in April 2021. Die staat het gevra vir ‘n vonnis van 15...
Dennis Noa môre gevonnis – Kosmos 94.1
Dennis Noa môre gevonnis Die 29-jarige leerlingdokter Dennis Noa sal môre gevonnis word in die Windhoek-streekshof. Dit kom na hy op 22 Januarie skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n breinbeseerde manlike pasiënt by die Katutura-hospitaal in April 2021. Dit kom na finale voorleggings aan landdros Victor Nyazo gelewer is. Die minimum vonnis vir...