Verstappen vat Japan, derde oorwinning Die driemalige wêreldkampioen Max Verstappen is terug op die wenpad. By die Japanse Grand Prix het hy sy spanmaat Sergio Perez gelei na ‘n eerste-en-tweede-plek-oorwinning vir Red Bull. Verstappen, wat twee weke gelede nie die wedren in Australië kon voltooi nie, het sy derde oorwinning behaal in vier Grands Prix...
Tag: derde
Oekraïne moet verdedig met Russiese oorlog wat derde jaar betree
Oekraïne moet verdedig met Russiese oorlog wat derde jaar betree Oekraïne gedenk vandag twee jaar sedert die Russiese inval en betree ‘n nuwe jaar van oorlog, verswak deur ‘n gebrek aan Westerse steun. Toe Rusland op 24 Februarie 2022 ‘n “spesiale militêre operasie” aangekondig het, het talle binne dae ‘n oorwinning vir Moskou verwag, maar...
Mangetti 1X dalk van derde van Venus se 5 miljard vate
Mangetti 1X dalk van derde van Venus se 5 miljard vate Upstream Online berig dat alle aanduidings is dat TotalEnergies se moontlike oliebronne in die Mangetti 1X-put ongeveer ‘n derde van die bronne in Venus kan wees. Verlede week het die maatskappy se hoof, Patrick Pouyanne gesê die bron is nie so groot nie. Upstream...
Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland
Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland Krieket: Indië is in ‘n sterk posisie ná die openingsdag van die derde toets teen Engeland in Rajkot. Indië het 326 vir vyf aangeteken ná ‘n swak begin, toe die eerste drie paaltjies binne slegs 33 lopies geval het. Die kaptein, Rohit Sharma, het daarna...
Bafana Bafana eindig derde by Afrikabeker toernooi
Bafana Bafana eindig derde by Afrikabeker toernooi Suid-Afrika se Bafana Bafana het derde geëindig by die Afrikabeker-toernooi in Ivoorkus, nadat hulle DR Kongo 6-5 met uitskiet-strafskoppe verslaan het. Bafana se Ronwen Williams het twee doele gespaar om Hugo Broos se span hul beste uitslag sedert 2000 te besorg. Die spanne het tot ‘n doellose gelykopuitslag...
Stad Windhoek sal weer probeer raadslede instem, derde keer
Stad Windhoek sal weer probeer raadslede instem, derde keer Die beleërde bestuursraad van Stad Windhoek sal vanmiddag vir die derde keer poog om twee vakante posisies op sy raad te vul. Die koalisie by die stad is ‘n volslae mislukking met binnegevegte wat voortduur. Die stelsel van ‘n roterende burgemeester werk ook nie omdat projekte...
Ysland-vulkaan bars vir derde keer uit
Ysland-vulkaan bars vir derde keer uit Ysland se vulkaan in die suidweste van die land naby die vissersdorpie van Grindavik het vir die derde keer uitgebars. Volgens Rikke Pedersen hoof van die vulkaniese sentrum by die Universiteit van Ysland is dit redelik klein maar, het amper geen waarskuwing gegee nie. Post navigation Source link
TotalEnergies sal derde van ’24-begroting op Nam-eksplorasie bestee
TotalEnergies sal derde van ’24-begroting op Nam-eksplorasie bestee TotalEnergies het ‘n groter as verwagte afname in sy aangepaste inkomste vir die vierde kwartaal van 2023 gerapporteer en gewaarsku dat swak raffineringsmarges sy 2024-resultate sal beïnvloed. Winste van groot oliemaatskappye het in 2023 met sowat ‘n derde gedaal vanaf rekordvlakke in 2022. Die Franse groep se...
NSA besig met derde fase van sensus-proses
NSA besig met derde fase van sensus-proses Die Namibië Statistieke Agentskap onderneem tans die derde fase van die sensuskartering. Dit is die finale fase van die sogenaamde “post enumeration survey” genaamd die versoeningsoperasie, wat van 1 tot 14 Februarie uitgevoer sal word. Beamptes sal dan na huishoudings terugkeer waar die data van persone nie klop...
Renoster-weeshuis vier derde geboorte in die natuur
Renoster-weeshuis vier derde geboorte in die natuur Die renoster-plaas Rhino Orphanage in Limpopo vier die geboorte van ʼn kalfie vir Kaytie, ʼn wesie wat gered is en by die instelling opgegroei het voor sy weer in die natuur vrygelaat is. Volgens die bestuur is die baba se naam, Mrembo, ʼn Swahili-woord wat beteken “pragtige meisie”....