Tag: derde

Home derde
Durban’s Super Giants boaan punteleer ná derde agtereenvolgende sege
Post

Durban’s Super Giants boaan punteleer ná derde agtereenvolgende sege

Durban’s Super Giants boaan punteleer ná derde agtereenvolgende sege Die Durban’s Super Giants is boaan die punteleer van die SA20 nadat hulle hul perfekte wegspring van die seisoen met ‘n derde agtereenvolgende oorwinning voortgesit het. Die span het die Joburg Super Kings op Kingsmead in Durban met 37-lopies geklop. Heinrich Klaasen het 64 tot die...

Taiwan verkies DPP vir derde termyn
Post

Taiwan verkies DPP vir derde termyn

Taiwan verkies DPP vir derde termyn Taiwanese kiesers het die regerende Demokratiese Progressiewe Party se presidentskandidaat Lai Ching-te aan bewind geswiep en Chinese druk om hom te verwerp ten sterkste verwerp, terwyl China sê hy sal nie opgee om “hereniging” te bewerkstellig nie. Lai se party, wat Taiwan se afsonderlike identiteit verdedig, het ‘n ongekende...

Derde herdenking van die Capitol-opstand
Post

Derde herdenking van die Capitol-opstand

Derde herdenking van die Capitol-opstand Dit is vandag die derde herdenking van die 6 Januarie opstand in Washington by die Capitol waarvoor oudpresident Donald Trump geblameer word. Die Amerikaanse hooggeregshof het intussen ingestem om Trump se appèl teen Colorado se besluit om hom van die stembrief in die deelstaat te verwyder, aan te hoor. President...

Derde verdagte vas in moord, verkragting van Vernon Gavin
Post

Derde verdagte vas in moord, verkragting van Vernon Gavin

Derde verdagte vas in moord, verkragting van Vernon Gavin Die Erongo-polisie bevestig ‘n derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord en verkragting van Vernon Gavin, 53, op Walvisbaai op 30 Desember. Die verdagte is, volgens die polisie se inspekteur Ileni Shapumba, verbind aan Gavin se gesteelde selfoon. Hy sal môre in...

Beesbemarking vertoon goed in derde kwartaal
Post

Beesbemarking vertoon goed in derde kwartaal

Beesbemarking vertoon goed in derde kwartaal Die derde kwartaal van die jaar het goeie slag- en bemarkingsyfers in die vleisbedryf aangemeld. Volgens die Vleisraad het 91 154 bees in die tydperk bemark, 52 persent meer as in dieselfde periode verlede jaar. Pryse was volgens die raad baie goed en veral uitvoer-abattoirs het goed gevaar, en so ook...

Derde Phala Phala-verdagte verskyn vandag saam met David, Joseph
Post

Derde Phala Phala-verdagte verskyn vandag saam met David, Joseph

Derde Phala Phala-verdagte verskyn vandag saam met David, Joseph Die Valke het ‘n derde verdagte in hegtenis geneem in verband met die diefstal van buitelandse valuta op president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo in 2020. Die 27-jarige het homself aan die polisie oorgegee. Twee Namibiërs, Imanuwela David en Froliana Joseph, is vroeër vandeesweek...

Twee Namibiërs vas vir Phala Phala, derde steeds soek
Post

Twee Namibiërs vas vir Phala Phala, derde steeds soek

Twee Namibiërs vas vir Phala Phala, derde steeds soek Na meer as drie jaar, het twee Namibiërs Imanuwela David en Floriana Joseph in die Bela Bela-landdroshof verskyn op klagtes van die Februarie 2020 rooftog by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas. Hulle sal weer Vrydag verskyn vir ‘n formele borgaansoek. Joseph was blykbaar die werker...

Net ‘n derde SIM-kaarte geregistreer
Post

Net ‘n derde SIM-kaarte geregistreer

Net ‘n derde SIM-kaarte geregistreer Teen einde September is daar net 33 persent van alle aktiewe SIM-kaarte in die land geregistreer. Volgens die kommunikasie-owerheid Cran, is daar amper 2,8 miljoen SIM-kaarte in die land. Die sperdatum is gestel vir 31 Desember maar, The Brief berig dat kaarte vir ‘n verdere 90 dae daarna se dienste...

Johann Maree: Derde prokureur bedank, regter is keelvol
Post

Johann Maree: Derde prokureur bedank, regter is keelvol

Johann Maree: Derde prokureur bedank, regter is keelvol Die vermeende pedofiel en oud-polisieman Johann Maree se verhoor is weer vanoggend uitgestel na sy regsverteenwoordiger onttrek het. Maree, wat 75 klagtes in verband met die seksuele misbruik van jong seuns in die gesig staar, sukkel reeds ‘n geruime tyd om sy verhoor af te skop. Dit...