Tag: Derduisende

Home Derduisende
Derduisende oorplaatjies verkoop, voorraad op
Post

Derduisende oorplaatjies verkoop, voorraad op

Derduisende oorplaatjies verkoop, voorraad op Dr. Anja Boshoff van die Lewendehawe en Lewendehawe Produkte-raad het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor oorplaatjies wat tans uitverkoop is. Die raad sê die aankoop van oorplaatjies het ongekende hoogtes bereik en drie maande se voorraad is binne ‘n maand uitverkoop met rondom 94 000 beesplaatjies en 93 000...

NGO verlig honger met derduisende aartappels
Post

NGO verlig honger met derduisende aartappels

NGO verlig honger met derduisende aartappels ‘n Nie-regeringsorganisasie in die buurland, We Are South Africans, het 32 000 kilogram aartappels geskenk om die dringende kwessie van voedselonsekerheid aan te pak. Die skenkings, wat al nege provinsies bereik, volg namate miljoene burgers worstel met onvoldoende toegang tot voedsel. Volgens Statistiek Suid-Afrika het byna 80-persent van huishoudings...

Derduisende ontheem in Mosambiek – Kosmos 94.1
Post

Derduisende ontheem in Mosambiek – Kosmos 94.1

Derduisende ontheem in Mosambiek Mosambiek huisves ongeveer 25 000 vlugtelinge en asielsoekers, terwyl 850 600 mense intern ontheem is weens geweld en die impak van die klimaatkrisis. Die Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge sê hy het 47,5 miljoen Amerikaanse dollar nodig om die gemeenskappe by te staan. Die kommissaris sê 51 persent van...

Derduisende Palestyne gee gehoor aan Israel se ontruimingsbevel
Post

Derduisende Palestyne gee gehoor aan Israel se ontruimingsbevel

Derduisende Palestyne gee gehoor aan Israel se ontruimingsbevel Derduisende Palestyne het vandag uit die noorde van die Gaza-strook gevlug met ‘n verwagte Israeliese grondaanval. Israel het die gebied met nog lugaanvalle bestook en het oornag aangekondig dat dit die veiligheid van Palestyne wat op twee hoofpaaie uit die gebied vlug sal waarborg tot vyf-uur vanmiddag,...