Tag: deur

Home deur
Aanvalle deur Joodse setlaars moet staak – VN
Post

Aanvalle deur Joodse setlaars moet staak – VN

Aanvalle deur Joodse setlaars moet staak – VN Die Verenigde Nasies het ernstige kommer oor toenemende geweld in die Wesoewer uitgespreek en eis dat Israeliese veiligheidsmagte onmiddellik ophou om setlaarsaanvalle op Palestyne in die besette gebied te ondersteun. Die verklaring van die VN se menseregtekantoor is uitgereik ure nadat twee Palestynse mans deur Israeliese setlaars...

JSE se indeks vertoon goed, aangedryf deur goud
Post

JSE se indeks vertoon goed, aangedryf deur goud

JSE se indeks vertoon goed, aangedryf deur goud Die JSE se indeks van alle aandele was verlede week effens hoër en het verhandel naby 75 800 punte, die hoogste sedert einde Desember 2023, wat sy wêreldwye eweknieë volg. Trading Economics sê ‘n stewige styging in hulpbrongekoppelde aandele van 5,2 persent het meer as vergoed vir...

Nou loop KZN deur onder woeste reën
Post

Nou loop KZN deur onder woeste reën

Nou loop KZN deur onder woeste reën Die KwaZulu-Natalse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake sê vlak vyf ontwrigtende reëntoestande word tot middernag vandag vanaf eThekwini tot by die suidkus verwag. Die departement se woordvoerder, Siboniso Mngadi sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing oor swaar reënbuie uitgereik, wat daartoe kan lei dat sommige...

Belangrike klimaatsverandering-uitspraak deur Europese Menseregtehof
Post

Belangrike klimaatsverandering-uitspraak deur Europese Menseregtehof

Belangrike klimaatsverandering-uitspraak deur Europese Menseregtehof Die Europese Menseregtehof lewer môre ongekende uitsprake in drie afsonderlike sake oor lande se verantwoordelikheid met betrekking tot aardverwarming. Die uitsprake kan moontlik regerings verplig om ‘n meer ambisieuse klimaatsbeleid te aanvaar. Dit sal die eerste keer wees dat die hof uitspraak lewer oor klimaatsverandering, met sake wat beweer Europese...

VSA bly waaksaam vir aanval deur Iran
Post

VSA bly waaksaam vir aanval deur Iran

VSA bly waaksaam vir aanval deur Iran ‘n Amerikaanse amptenaar het bevestig die land is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag en berei voor vir ‘n moontlike aanval deur Iran, gemik op Israelse of Amerikaanse bates in die streek, in reaksie op Israel se aanval op die Iranse ambassade in Sirië. Die amptenaar sê hulle is beslis...

Zim se ZiG-geldeenheid deur goud ondersteun
Post

Zim se ZiG-geldeenheid deur goud ondersteun

Zim se ZiG-geldeenheid deur goud ondersteun Zimbabwe se sentrale bank het ‘n nuwe geldeenheid, die Zimbabwe Gold, onthul. Dit vervang die Zimbabwiese dollar om stygende inflasie teen te werk en die ekonomie te stabiliseer. Die president van die Reserwebank, John Mushaya-vanhu, het banke opdrag gegee om alle Zimbabwiese dollar-rekeninge te hernoem as ZiG-rekeninge. Hy sê...

Blitsbokke dring deur na kwarteindronde in Hongkong
Post

Blitsbokke dring deur na kwarteindronde in Hongkong

Blitsbokke dring deur na kwarteindronde in Hongkong Rugby: Die Blitsbokke is deur na die kwarteindronde in Hongkong nadat hulle hul eerste twee wedstryde in Groep C gewen het. Hulle het eers ‘n sege van 22-17 oor Ierland behaal. Shilton van Wyk, Dewald Human, Quewin Nortjé en Ryan Oosthuizen het drieë gedruk om die Blitsbokke hulle...

Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur
Post

Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur

Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur Die wêreld se nommer twee, Carlos Alcaraz, is deur na die Miami Ope se ronde van 16 terwyl hy probeer om die gesogte Sonskyn-dubbel te voltooi. Die Spanjaard het die Fransman Gael Monfils met 6-2 en 6-4 verslaan. Die Duitser, Alexander Zverev, het Christopher Eubanks van...