Smith deur na Olimpiese Spele Oor na die Afrika Driekamp Beker wat op Swakopmund gehou is. Die Suid Afrikaner Vicky van der Merwe is die elite vroue wenner. Dit was ‘n kwalifiserende wedren vir die Olimpiese spele en van Der Merwe is baie verlig dat sy deur is na die Spele. Post navigation Source link
Tag: deur
Hier’s ek weer met my rooi hemp voor jou deur
Hier’s ek weer met my rooi hemp voor jou deur NEFF-lid Michael Amushelelo het ‘n vreedsame protes teen jeugwerkloosheid Donderdag gelei, maar, daar was niemand by Zoopark om die jongmense se petisie te ontvang nie. Hy sê hulle is Woensdag weer daar en nooi almal uit wat deur jeugwerkloosheid geraak word, om saam te maak....
Lof vir Namibië deur Instituut vir Rasseverhoudinge
Lof vir Namibië deur Instituut vir Rasseverhoudinge John Endres, die hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge sê daar is skerp verskille in bestuur en infrastruktuur in Namibië in vergelyking met Suid-Afrika. Endres maak melding van die skoner strate, betroubare watervoorsiening en geen kragonderbrekings. Kosmos 94.1 Nuus het professor Nixon Kariithi, ‘n kenner van Afrika-aangeleenthede en...
Regering voer nie altyd projekte, beleide deur: Ngaringombe
Regering voer nie altyd projekte, beleide deur: Ngaringombe President Nangolo Mbumba het tydens sy staatsrede verwys na die Besigheidsredding-taakspan—een van die inisiatiewe binne die Harambee-voorspoedsplan wat deur wyle president Hage Geingob in Julie 2021 opgestel is. Die projek is veronderstel om op sakereddings-aktiwiteite te konsentreer, en volgens Mbumba is die implementering daarvan op koers. Volgens...
‘Ondersese kabel-breuk nie deur mense veroorsaak’
‘Ondersese kabel-breuk nie deur mense veroorsaak’ Die Wes-Afrikaanse datasentrum en konneksieverskaffer MainOne sê dat ‘n internetonderbreking wat Wes- en Sentraal-Afrika vroeër hierdie week getref het, veroorsaak is deur ‘n breuk in sy ondersese kabelstelsel. MainOne, wat deur die datasentrumoperateur Equinix besit word, sê dat ‘n “eksterne voorval” gelei het tot ‘n sny aan sy kabelstelsel...
Kapings deur Somaliese seerowers skiet op
Kapings deur Somaliese seerowers skiet op ‘n Indiese vlootskip het die gekaapte Maltese vragskip Ruen ingehaal en Somaliese seerowers aan boord beveel om oor te gee. Volgens ‘n vlootwoordvoerder het die seerowers, wat die vragskip al in Desember gekaap het, in internasionale waters hulle losgebrand. Die vloot het ‘n beroep op die seerowers gedoen om...
Ondersoek aan die gang nadat vrou deur honde verskeur is
Ondersoek aan die gang nadat vrou deur honde verskeur is Die polisie in Mpumalanga het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen na die dood van ‘n 65-jarige vrou wat deur honde verskeur is. Die polisiewoordvoerder, Donald Mdhluli, sê Tryphinah Elizabeth Mngomezulu se liggaam is deur haar werkgewers by ‘n adres waar sy as huishulp gewerk het, gevind....
Mosiehof: N$31,1m deur banke opgeëis
Mosiehof: N$31,1m deur banke opgeëis Regters Herman Oosthuizen en Collins Parker het vanoggend se mosiehof sessies in die hoofstad hanteer. Daar was ‘n totaal van 94 aansoeke om verstekvonnisse waarvan sewe op die reël 108-rol was. Kommersiële banke het 39 aansoeke gebring waarin hulle 22 eiendomme, met uitstaande skuld van 18,7 miljoen Namibiese dollar opeis....
Miskruiers wys hul liefde deur vrag te deel
Miskruiers wys hul liefde deur vrag te deel ‘n Professor aan die Universiteit van die Witwatersrand, Marcus Byrne, sê voor hulle paar, werk sommige miskruier-mannetjies en wyfies saam om hul broei-bolletjies na ‘n onbekende plek te skuif. Miskruiers is bekend daarvoor om die mis vir verskeie gebruike te versamel. Een hiervan word ‘n broei-bolletjie genoem,...
‘n Kraak wat deur Afrika vorm kan die vasteland in twee verdeel
‘n Kraak wat deur Afrika vorm kan die vasteland in twee verdeel Wetenskaplikes waarsku dat ‘n massiewe kraak of skeur wat deur Afrika vorm, die vasteland in twee sal verdeel en die aarde se sesde oseaan sal vorm. Lande langs die suidoostelike kus sal glo ‘n reuse-eiland word, wat ‘n nuwe see van Ethiopië tot...