Tag: deursigtigheid

Home deursigtigheid
IPPR ondersoek deursigtigheid in olie- en gasbedrywe
Post

IPPR ondersoek deursigtigheid in olie- en gasbedrywe

IPPR ondersoek deursigtigheid in olie- en gasbedrywe Die Extractive Industries Transparency Initiative is ‘n globale standaard wat daarop gemik is om die oop en verantwoordbare bestuur van olie, gas en minerale hulpbronne te bevorder. Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing hou vandag saam met die inisiatief ‘n seminaar oor deursigtigheid vir die bedryf in die land....

BoN erken vir deursigtigheid – Kosmos 94.1
Post

BoN erken vir deursigtigheid – Kosmos 94.1

BoN erken vir deursigtigheid Die Bank van Namibië het die toekenning vir deursigtigheid by die jaarlikse Sentrale Bank-toekennings gewen vir sy verbeterde deursigtigheid in monetêre beleid-kommunikasie. Die jaarlikse toekennings vier uitstaande prestasies in die sentrale bank-gemeenskap. Kosmos 94.1 Nuus het met Naufiku Hamunime, die hoof van internasionale betrekkinge en volhoubaarheid by die Bank van Namibië,...

DA vra aanspreeklikheid, deursigtigheid – Kosmos 94.1
Post

DA vra aanspreeklikheid, deursigtigheid – Kosmos 94.1

DA vra aanspreeklikheid, deursigtigheid Die DA het diepe kommer uitgespreek in die buurland oor die skielike bedanking van die uitvoerende hoof van die Staat se Inligtingstegnologie-agentskap, Bongani Mabaso, oor aansienlike onbestendigheid. Van die omstredenheid sluit in die afdanking van ses raadslede, na bewering oor ‘n meningsverskil rondom Mabaso se vergoedingsverhoging. Dit het gelei tot ‘n...

AfriForum eis deursigtigheid van Eskom in hof
Post

AfriForum eis deursigtigheid van Eskom in hof

AfriForum eis deursigtigheid van Eskom in hof AfriForum glo sy hofsaak om Eskom te dwing om inligting bekend te maak oor sy bestaande steenkool- en dieselkontrakte, is belangrik om deursigtigheid en aanspreeklikheid in die openbare sektor te vestig. Die Hooggeregshof in Pretoria het gister die burgerregte-organisasie en Eskom se betoë aangehoor en uitspraak voorbehou. Johan...

Eise vir deursigtigheid in groen-waterstof transaksie
Post

Eise vir deursigtigheid in groen-waterstof transaksie

Eise vir deursigtigheid in groen-waterstof transaksie Die direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing Graham Hopwood sê die Namibiese regering moet meer deursigtig wees oor sy vennootskap met Hyphen Hydrogen Energy. Hopwood sê ook daar is geen inligting oor die lewensvatbaarheid en die implementering van die plan nie. Hopwood het vroeër sy kommer uitgespreek oor die manier wat die tenders vir die projek toegeken is. Hyphen het...

Hopwood dring aan op deursigtigheid in oliesektor – Kosmos 94.1
Post

Hopwood dring aan op deursigtigheid in oliesektor – Kosmos 94.1

Hopwood dring aan op deursigtigheid in oliesektor Die stigter en direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, Graham Hopwood het die wetlike en regulatoriese raamwerk van die Namibiese gas- en oliesektor onder die loep geneem. Hy is ‘n spreker by die twee daagse Olie- en Gaskonferensie in die hoofstad en sê deursigtigheid van kontrakte is...

Konsepwet oor Staatsdienskommissie sal deursigtigheid verbeter – Kosmos 94.1
Post

Konsepwet oor Staatsdienskommissie sal deursigtigheid verbeter – Kosmos 94.1

Outa: Konsepwet oor Staatsdienskommissie sal deursigtigheid verbeter Die Organisasie Teen Belastingmisbruik ondersteun die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie wat daarop gemik is om die staatsdiens te ontwikkel en deursigtigheid te verbeter. Die wetsontwerp wil ʼn onafhanklike en onpartydige kommissie vestig en sy jurisdiksie uitbrei om munisipaliteite en openbare instellings in te sluit. Outa benadruk die behoefte...