Vrygelate gyselaar Gerco van Deventer is tuis Die Suid-Afrikaanse para-medikus, Gerco van Deventer, is terug by die huis en met sy vrou en kinders herenig. Die 48-jarige Van Deventer is ses jaar gelede in Libië as gyselaar gevange geneem en daarna aan Al Qaeda-militante verkoop. Van Deventer se vrou, Shereen, het op Kersdag bevestig haar...
November 20, 2024
Tag: Deventer
Home
Deventer
Post
December 20, 2023December 20, 2023Uncategorized
Gerco van Deventer het begrip nodig – sielkundige
Gerco van Deventer het begrip nodig – sielkundige Die kliniese sielkundige Diana Zoccola doen ‘n beroep op familie en vriende om ondersteuning te bied aan die bevryde Suid-Afrikaanse gyselaar Gerco van Deventer met sy terugkeer huis toe. Die paramedikus is ses jaar gelede deur ‘n Al-Kaïda-militante groep in Libië ontvoer. Gift of the Givers wag...
Post
December 20, 2023December 20, 2023Uncategorized
Van Deventer sterk aan in Algeriese hospitaal
Van Deventer sterk aan in Algeriese hospitaal Die Suid-Afrikaanse paramedikus, Gerco van Deventer, sterk aan in ʼn hospitaal in Algerië nadat hy enkele dae gelede deur Al-Kaïda vrygelaat is. Die stigter van Gift of the Givers, Imtiaaz Sooliman, sê sedert Van Deventer Saterdag vrygelaat is, was daar geen aanduiding wanneer hy na Suid-Afrika terugkeer nie....