Tag: diamante

Home diamante
Christo Wiese soek diamante – Kosmos 94.1
Post

Christo Wiese soek diamante – Kosmos 94.1

Christo Wiese soek diamante Christo Wiese, Suid-Afrika se miljardêr kleinhandelkoning, gaan sy beleggings in die diamantindustrie verhoog. Volgens hom het sy mynonderneming reeds ‘n pienk diamant van 10 miljoen Amerikaanse dollar opgelewer. Sy Trans Hex Group beplan om ook te soek na ander gesogte minerale en metale soos fosfaat, litium, goud en platinum. Dit het...

GRN soek meer diamante by De Beers
Post

GRN soek meer diamante by De Beers

GRN soek meer diamante by De Beers Daar word berig Namibië is besig om voor te berei om met De Beers te onderhandel om ‘n groter aandeel te verkry uit diamante wat binne die landsgrense ontgin word. Tans word Namibië toegelaat om 15 persent van die diamante wat deur Debmarine en Namdeb ontgin word, te...

Alweendo het kommer oor G7 se beperkings op Russiese diamante
Post

Alweendo het kommer oor G7 se beperkings op Russiese diamante

Alweendo het kommer oor G7 se beperkings op Russiese diamante Die mynbou-ministerie het kommer uitgespreek oor die G7-lande se voorgestelde beperkings op die invoer van Russiese diamante en sê dit moet met alle diamantproduserende lande bespreek word. Dit sê beperkings sal ‘n negatiewe sosio-ekonomiese impak hê op diamantproduserende lande in Afrika, insluitend Namibië. As die...

Likwidateurs soek steeds hul diamante – Kosmos 94.1
Post

Likwidateurs soek steeds hul diamante – Kosmos 94.1

Likwidateurs soek steeds hul diamante Die likwidateurs Dave Bruni en Ian McClaren en die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie, saam met die veiligheidsministerie, die ministerie van myne en energie, die diamantkommissaris en die meester van die hoërhof, stoei steeds oor 14 miljoen Namibiese dollar se diamante. ‘n Skikkingsooreenkoms tussen die partye dui aan dat die likwidateurs die eienaars van die diamante is...

Geen diamante by ou Toscanini-myn in Skedelkus – Kosmos 94.1
Post

Geen diamante by ou Toscanini-myn in Skedelkus – Kosmos 94.1

Geen diamante by ou Toscanini-myn in Skedelkus Die adjunkminister van myne en energie, Kornelia Shilunga, het bevestig dat geen diamante by die ou Toscanini-myn in die Skedelkuspark ontdek is nie. Shilunga het lede van ‘n Parlementêre Staande Komitee ingelig dat Ya Otto Investment Holdings sedert verlede jaar besig is met diamant-eksplorasie in die Skedelkus, maar...

Handelstekort verminder, aangedryf deur diamante, vis – Kosmos 94.1
Post

Handelstekort verminder, aangedryf deur diamante, vis – Kosmos 94.1

Handelstekort verminder, aangedryf deur diamante, vis Namibië se handelstekort het in Junie op 1,4 miljard Namibiese dollar ingekom teenoor 2,8 miljard dollar wat in Mei vanjaar aangeteken is. Suid-Afrika is steeds die land se belangrikste vennoot, vir beide invoere en uitvoere. Soos gewoonlik, is diamante, nie-monetêre goud, uraan, koper en vis die top kommoditeite. Heruitvoere...