Tag: die

Home die
Waterbesparings kom nie uit die blokke nie
Post

Waterbesparings kom nie uit die blokke nie

Waterbesparings kom nie uit die blokke nie Die inwoners van Windhoek het in die afgelope week weer die waterbesparing teiken oorskry, hierdie keer met 18 persent. Nes alle ander dorpe in die land staar die stad waterbeperkings in die gesig weens die lae vlakke van die damme, maar hoor is min. Die stad is tans...

Mans steeds die meerderheid in SA se kandidate
Post

Mans steeds die meerderheid in SA se kandidate

Mans steeds die meerderheid in SA se kandidate Die Verkiesingskommissie in Suid-Afrika sê die voorbereidings vir die nasionale en provinsiale verkiesings toon beduidende vordering. Daar is 14 889 kandidate wat sertifikate ontvang het en ding mee om 887 setels. Sewentig politieke partye en 11 onafhanklike kandidate is nagegaan en die deelnemers bevestig. Geslagsgelykheid toon vordering,...

Werkskepping ‘is nie die staat se rol’
Post

Werkskepping ‘is nie die staat se rol’

Werkskepping ‘is nie die staat se rol’ Die bekende ekonoom Dawie Roodt sê dis nie die ANC-regering se rol om werk te skep nie – sy rol is om ʼn omgewing te skep waar die privaat sektor behoorlik kan funksioneer. Suid-Afrika se jeug bly kwesbaar terwyl die werkloosheidsyfer in die vierde kwartaal van verlede jaar...

Antimikrobiese weerstand weer onder die loep
Post

Antimikrobiese weerstand weer onder die loep

Antimikrobiese weerstand weer onder die loep Die landbou-ministerie gaan sy derde agtereenvolgende nasionale vergadering van belanghebbendes oor antimikrobiese weerstand hou, in samewerking met die Friedrich-Loeffler-Instituut. Dit is om die vordering te evalueer van implementerings-aktiwiteite wat verband hou met Namibië se Antimikrobiese Weerstand Nasionale Aksieplan. Die vergadering is geskeduleer vir môre by Avani in Onafhanklikheidslaan. Dr. Theuns...

SAPD in die Kaap moet verbeter – Allen
Post

SAPD in die Kaap moet verbeter – Allen

SAPD in die Kaap moet verbeter – Allen Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, vra verbeterde dienslewering om misdaad te bekamp. Statistiek toon 243 sake is tussen April en September 2023 uitgegooi weens polisie-ondoeltreffendheid. Hiervan het 89 verband gehou met geslagsgeweld. Allen beklemtoon die behoefte aan polisie-verbetering om her-oortreding te voorkom, en...

Kraamverlof kos die meeste vir SSC
Post

Kraamverlof kos die meeste vir SSC

Kraamverlof kos die meeste vir SSC Plaaslike media berig dat daar 1,7 miljard Namibiese dollar tussen 2017 en 2023 in kraamverlof uitbetaal is. Die Maatskaplike Voorsorgkommissie sê die bedrag beslaan 77 persent van alle voordele wat uitbetaal is en 2,2 miljard dollar beloop. Die kommissie het 309 miljoen dollar op aftrede betaal sowel as 169...

Maak so boskos, veral nou met die droogte
Post

Maak so boskos, veral nou met die droogte

Maak so boskos, veral nou met die droogte Bos-gebaseerde veevoer het gewilde woorde in die woordeskat van droogtegeteisterde Namibiese boere geword. Kommunale, opkomende en kommersiële produsente is aktief besig om voer vir lydende diere te produseer noudat die droogte verwoestende afmetings aangeneem het. Die gebruik van boskos skep baie nuwe geleenthede, maar dit het ook...

Waar word N$8 miljoen bestee aan die rooilyn?
Post

Waar word N$8 miljoen bestee aan die rooilyn?

Waar word N$8 miljoen bestee aan die rooilyn? Die Lewendehawe en Lewendehawe-produkte Raad het amper 8 miljoen Namibiese dollar in die afgelope vier jaar bestee aan die opknapping en instandhouding van die sogenaamde rooilyn, volgens die Tender Bulletin. Daar is berig dat 2 miljoen dollar uit die raad se begroting begroot is vir die instandhouding...

Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit
Post

Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit

Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit Reaksie word ontvang op berigte dat Stad Windhoek sy span vir ‘n week by die kus het om sy strategiese en begrotingshersienings uit voere. Die hele en lede van die uitvoerende span is daar van vandag tot Vrydag. Die stad het sy finansiële uitdagings wat...

Oppas vir disinformasie in die verkiesingsjaar!
Post

Oppas vir disinformasie in die verkiesingsjaar!

Oppas vir disinformasie in die verkiesingsjaar! ‘n Gebrek aan finansiering is boaan die lys van joernaliste se bekommernisse in 2024, volgens die jongste Muck Rack-verslag. Ongeveer een derde van die joernaliste wat ondervra is, spreek kommer uit oor “gebrek aan befondsing” en “vertroue in joernalistiek”, dieselfde top drie kwessies as in verlede jaar se Staat...